Return to search

Misdaadvoorkomingsmodel vir motorvoertuigdiefstal

Text in Afrikaans / Die aard en omvang van motorvoertuigdiefstal in Suid-Afrika, het die ondersoeker aangespoor om 'n studie van die verskynsel soos dit in die Pretoria-Sentraal polisiestasiegebied voorkom, te loods. Data wat uit die dokumentere studie van gebeure ingesamel is, is rekenkundig gekwantifiseer en het besondere misdaadpatrone wat
betrekking het op motordiefstal aan die lig gebring. Dit het tot die formulering van 'n multidissiplinere misdaadvoorkomingsbestuursmodel bygedra. Vanwee die erns van die verskynsel en die ekonomiese implikasies
wat dit meebring, moet daar op 'n voortdurende grondslag navorsing uitgevoer word ten einde metodes te verskaf om die omvang van motorvoertuigdiefstal te verminder. Die owerheid moet 'n belangrike rol speel in die oplossing van die probleem. / The nature and extent of motorvehicle theft in South Africa encouraged the researcher to pilot a study into the phenomenon as it manifests itself at the Pretoria-Central police station area. Data gathered, in a documentary study of events, has been arithmetically quantified and reveal particular crime patterns relating to motorcar theft. This contributed to the formulation of a multidisciplinary crime prevention management model. Due to the seriousness of the phenomenon and the economic implications it causes, in depth research needs to be undertaken on a continuous basis to establish means to reduce the extent of motorvehicle theft. The authorities should play an important role in resolving the problem. / Criminology and Security Science / M.A. (Kriminologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16697
Date09 1900
CreatorsDu Plessis, Willem Jacobus
ContributorsCloete, M. G. T. (Marthinus Gert Thomas)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xv, 204 leaves) : illustrations, map

Page generated in 0.0023 seconds