Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis comprises a critical analysis of the relationship between form and function in
contemporary iconography that contains religious themes. From the theoretical stance of Visual
Culture iconography can be defined as ‘context-specific visual language’. I suggest that meaning is
created not only through material usage but also through the hermeneutic content of images. By
means of a comparison between an example of what I deem literal iconography and another of
figurative iconography, I explore two divergent methods through which religiously-inspired
iconography can be employed in the construction of visual texts. The two examples comprise of
the evangelical poster Die Smal en Breë Weg (The Broad and Narrow Way) and Willem Boshoff’s
Bread-and-Pebble Road Map (2004). / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie skripsie omvat ‘n kritiese analise van die verhouding tussen die aard en die funksionering
van kontemporêre ikonografie wat religieuse temas bevat. Vanuit die teoretiese hoek van Visuele
Kultuur kan ikonografie gedefinieer word as ‘konteks-spesifieke visuele taal’. Ek stel voor dat
betekenis nie alleen gegenereer word deur die materiële gebruik van beeldmateriaal nie, maar ook
deur die hermeneutiese inhoud daarvan. Deur ‘n vergelykende analise tussen ‘n voorbeeld van wat
ek as letterlike ikonografie beskou en ‘n voorbeeld van figuurlike ikonografie, ondersoek ek twee
uiteenlopende metodes waardeur religieus-geïnspireerde ikonografie werksaam kan wees in die
konstruksie van visuele tekste. Die twee voorbeelde bestaan uit die evangeliese plakkaat Die Smal en Breë Weg en Willem Boshoff se Bread-and-Pebble Road Map (2004).
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20191 |
Date | 03 1900 |
Creators | Van Velden, Christina Maryke |
Contributors | Viljoen, E., Van der Wal, Ernst, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Visual Arts. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 55 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds