Summaries in Afrikaans and English / Hierdie studie spreek die emosionele skoolgereedheid van voorskoolse
kinders aan. Die voorskoolse kind met sy basiese emosies vanuit
sielkundig opvoedkundige perspektief word in die studie van naderby beskou.
Tydens die studie is die basiese emosies volgens Plutchik (1980) wat
bepalend vir die emosionele skoolgereedheid van die skooltoetreder is,
geidentifiseer. Na aanleiding van nuwe insigte waartoe gekom is, het die
navorser 'n eie emosionele skoolgereedheidsevalueringslys volgens Plutchik
(1980) se basiese emosies antwerp, wat as 'n maatstaf vir die evaluering van
emosionele skoolgereedheid kan dien.
'n Empiriese ondersoek is onderneem om te bepaal of 'n aantal proefpersone
volgens n emosionele skoolgereedheidsevalueringslys emosioneel
skoolgereed is al dan nie.
Emosionele tekorte is vanuit die emosionele skoolgereedheidsevalueringslys
geidentifiseer, waarna diagnostiese en terapeutiese tegnieke vir emosionele
skoolgereedmaking kortliks bespreek is. Opvoedkundige sielkundiges kan die
diagnostiese en terapeutiese tegnieke as hulpmiddel gebruik om emosionele
tekorte, wat moontlik 'n blokkasie vir emosionele skoolgereedheid inhou, aan
te spreek. / This stidu addresses the emotional school preparedness (readiness) of pre-primary children. The pre-primary child with his basic emotions from
a psychological educational perspective is examined more closely in this
study.
During this study the basic emotions according to Plutchik {1980) that
determine the emotional school readiness of the school entrant, were
identified. On account of new insights gained, the researcher designed a
school readiness evaluation list of her own according to Plutchik's (1980)
basic emotions. This list can serve as a guideline for the evaluation of
emotional school readiness.
An empirical study was undertaken to determine whether a number of
experimental subjects {children) were ready for school or not.
Emotional deficiencies were identified by means of the emotional school
readiness evaluation list, whereafter diagnostic and therapeutic techniques for
the emotional preparation of children were briefly discussed. Educational
psychologists can use these diagnostic and therapeutic techniques as an aid
to address emotional deficiencies, which may impede the emotional school
readiness of children. / Educational Studies / M. Ed. (met spesialisering in Voorligting)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17690 |
Date | 11 1900 |
Creators | Scholtz, Janine |
Contributors | Strydom, I. (Irene) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xv, 199 leaves) : illustrations |
Page generated in 0.0022 seconds