Return to search

Bibliotuiste as veronderstelde tussentuiste

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: House, home, to be at-home-in-the-world and the need for a mobile
home that accompanies us through our everyday life, are concepts
upon which this thesis is built. I am of opinion that the constant
mobility of globalization and each individual’s journey of finding a
place to belong to, dictates a complementary conceptualization of a
home. My study focuses on the possibilities that books present,
physically and psychologically, as a possible complementary term to a
house and a home. The theoretical structure of this thesis is based on
Doreen Massey and Martin Heidegger’s view on modes of habitation.
They outline a framework in which this phenomenological text of an
everyday phenomenon, namely: to-be-at-home-in-the-world, is
discussed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Huis, tuiste, tuis-wees-in-die-wêreld en die behoefte na ’n mobiele
tuiste wat saam swerf deur ons alledaagse leefwêreld, is onderwerpe
waarmee hierdie tesis bemoei is. Ek is van mening dat hedendaagse
mobiliteit gevind in globalisasie en soektog na ’n eie plek, vra na 'n
komplementêre konseptualisering van tuiste. My studie fokus op
boeke en hul fisiese en psigiese eienskappe om as moontlike
komplementêre tuiste tot huis en tuiste aangewend te word. Doreen
Massey en Martin Heidegger se teorieë rondom wyses van bewoning
op aarde dien as spilpunt wat deur aanvullende teoretici gekoppel
word aan 'n fenomenologiese teks wat die alledaagse ervaring van
tuis-wees-in-die-wêreld op die voorgrond plaas.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86228
Date04 1900
CreatorsLyon, Marli
ContributorsKaden, Martha J., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Visual Arts.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatiii, 77 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0115 seconds