Return to search

A missiological evaluation of Christian responses to reincarnation

This dissertation is a missiological evaluation of the challenges presented to
Christian faith by reincarnation. Owing to the far-reaching theological
implications of reincarnation, I have made use of an analytical grid to structure
the research. It consists of seven sections, namely God, anthropology, ethics,
hamartiology, soteriology, theodicy and history. This grid has been used to
examine reincarnation as espoused in the Bhagavad-Gita (chapter 2) , as
propounded by the well-known Hindu Swamis Vivekananda and Prabhupada
(chapter 3) , and in the responses of four Christian theologians (Geddes
MacGregor, John Hick, Vishal Mangalwadi and Edmond Robillard) to
reincarnation (chapter 4) . There are many individuals within Western society
who are attracted to reincarnation. My concern is to evaluate whether the
Christian church can incorporate reincarnation in its religious worldview. In
chapter 5, I give an evaluation of this question from a Reformed theological
perspective. / Hierdie verhandeling is 'n missiologiese beoordeling van die uitdagings wat die
leerstelling van reinkarnasie aan die Christelike geloof hied. As gevolg van die
verreikende implikasies van reinkarnasie, gebruik ek 'n analitiese raamwerk om
vorm te gee aan dieĀ· ondersoek. Hierdie raamwerk bestaan uit sewe
onderafdelings, naamlik die beskouings oor God, mens, etiek, sonde, verlossing,
teodisee en geskiedenis. Hierdie raamwerk word gebruik om die leerstelling van
n!inkarnasie te ondersoek soos wat dit aan die orde kom in die Bhagavad-Gita
(hoofstuk 2), in die geskrifte van die twee bekende Swamis Vivekananda en
Prabhupada (hoofstuk 3) , en in die reaksies van vier Christenteoloe (Geddes
MacGregor, John Hick, Vishal Mangalwadi en Edmond Robillard) op
reinkarnasie (hoofstuk 4). Daar is heelwat mense in die Westerse samelewing
wat aangetrokke is tot reinkarnasie. My vraagstelling is om te evalueer of die
Christelike kerk re'inkarnasie in sy godsdienstige wereldbeeld kan opneem. In
hoqfstuk 5, gee ek 'n beoordeling van hierdie vraag uit 'n Gereformeerde
teologiese gesigspunt. / Christian,Spirituality, Church History and Missiology / M.Th. (Missiology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17790
Date11 1900
CreatorsVan Zyl, Mathew Paul
ContributorsKritzinger, J.N.J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (124 leaves).

Page generated in 0.002 seconds