Return to search

Kriteria van die nuut geopenbaarde verborgenheid van Kolossense en Efesiërs : 'n dispensionele benadering

Deur na die kriteria en uitsprake rondom die voorkomstes
van die term 'Verborgenheid' in die Tweelingbriewe
Kolossense en Efesiers te kyk, teen die agtergrond van
die 'Toekomstige Dinge' (Jh 16.13) wat deur die Heilige
Gees in die Progressiewe Openbaring van God aan die skrywers van die Nuwe Testament bekend gemaak was,
word dit ontdek dat daar 'n splintemuwe skepping, die Corpus Christi, waarvan Christus die Hoof is, as hierdie
Verborgenheid aan Paulus, na Handelinge 28 in die i gevangenis geopenbaar was, naamlik die Kerk wat daar
I eers tot stand gekom het. Die Kerk, wat hoofsaaklik uit gelowige Heidene bestaan, het sedertdien as God se
kanaal van heil tot die wereld gedien in die plek en onafhanklik van nasionale Israel, wat volgens Ou Testa-
mentiese profesie, God se kanaal van Heil tot die wereld moes wees, onder en saam met wie die Heidene die Here moes dien. God het dus tot op Handelinge 28 steeds verbondmatig met Israel omgegaan om hulle tot bekering te probeer lei en het dit gevolglik tot op daardie stadium uitsluitlik gegaan om dit wat die Ou Testament geprofeteer het, naamlik die Koninkryk van God vir Israel. Maar weens hulle onboetvaardigheid, is Israel deur God
verhard en in Handelinge 28 ter syde gestel as Sy kanaal en het Hy Sy Koninkryk program opgeskort en het God
Hom tot die Heiden gewend. Daar was dus geen sprake van 'n 'Kerk' in die Handelinge tydperk gewees nie! / Biblical and Ancient Studies / M. Th. (New Testament)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17912
Date11 1900
CreatorsCoetzee, Peter John.
ContributorsGräbe, Petrus J., 1958-
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (vi, 221 leaves)

Page generated in 0.01 seconds