Return to search

Surfacing fat : adiposity as adornment

Thesis (MA)-- Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis provides a critical discussion of, and motivation for, my jewellery practice, in
which fat from the human body is transformed into adornment. Drawing on Julia Kristeva’s
theory of ‘abjection’, this research scrutinises the grotesque status of body substances in
the modern media, with the intention of changing viewer reactions to these substances
from repulsion to aesthetic enjoyment. I consider the influence of popular culture, where
idealised bodies are promoted as ‘better’ than non-normative body types, and then
consider how (or whether) the abject remainders of the ‘ideal body’ can successfully be
refigured as adornment. In order to situate my practical Masters work in the wider field of
contemporary avant-garde jewellery practice, I study the work of select jewellers, who also
refer to, or use, body substances in critical ways in their work. Through this, I hope to
scrutinise both normative notions of the body and of jewellery as adornment. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis dien as ’n kritiese bespreking van en motivering vir my praktiese juwelierswareontwerp,
waarin vet afkomstig van die menslike liggaam verander word in versiering. Die
navorsing gebruik Julia Kristeva se teorie van ‘abjection’ om die groteske status wat
liggaamstowwe in die moderne media het, uit te pluis, met die doel om die toeskouer se
reaksie op hierdie stowwe van afkeer in estetiese genot te verander. Ek oorweeg die invloed
van populêre kultuur waarbinne geïdealiseerde liggame as ‘beter’ as nie-normatiewe
liggaamstipes aangebied word. Ek kyk verder na hoe (en of) die vernederende (‘abject’)
oorblyfsels van die ‘ideale liggaam’ suksesvol as versiering omvorm kan word. Om my
praktiese werk vir die Meestersgraad binne die wyer veld van kontemporêre avant-garde
juwelierswarepraktyk te vestig, ondersoek ek ook werk van sekere juweliers wat ook
liggaamstowwe in hulle werk gebruik, of daarna verwys. Hierdeur hoop ek om die
normatiewe idees van beide die liggaam en juweliersware as versiering uit te pluis.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/85811
Date12 1900
CreatorsDarries, Mouroodah Sulayman
ContributorsVeldsman, Nanette, Van Robbroeck, Lize, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Visual Arts.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format102 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds