Return to search

Exploring the experiences of the sibling of a child with an intellectual disability

Thesis (MEdPsych)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: This study is aimed at gaining insight into the experiences of siblings of an individual
with an intellectual and physical disability. Attaining greater insight into their lived
reality, their feelings and concerns could make it possible to provide appropriate
support.
The review of selected literature provides information on many aspects of the these
siblings' experience. Although many studies are quantitative in their approach, the
literature review provides relevant and useful findings and inferences which were
used to support and substantiate findings. During this qualitative study, which is
situated within an interpretive phenomenological paradigm, four participants between
the ages of eight and sixteen years were interviewed using semi-structured
interviews. This format of interview allowed participants to use their own words to
express their personal experiences.
The results showed that siblings have both positive and negative experiences when
another sibling has an intellectual disability. Other common difficulties include
embarrassment, guilt, and the experience of differential treatment. Positive
experiences and competencies include love and acceptance, personal growth,
maturity, pride in siblings accomplishments, and appreciation for one's sibling.
Several experiences were congruent with those mentioned in the literature.
The insights into the experiences this study provides has implications for the
development and provision of sibling support programmes and interventions. At
present, state group support programmes for siblings are not provided within the
Western Cape area. The interventions and assistance that do exist seem to be
provided by the private sector only. Support can prove very costly, which means that
it is not accessible to many who require it. Sibling workshop groups could provide a
valuable support alternative to a currently "unsupported" group, the siblings. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie poog om insig te verkry in die ondervindings van die broers en susters
van 'n kind met intellektuele en fisiese gestremdhede. Beter insig in die realiteit van
hul leefwyse, hulle gevoelens en bekommernisse kan beter ondersteuning aan hulle
moontlik te maak.
Die ondersoek van geselekteerde literatuur voorsien inligting rakende vele aspekte
van die ondervindings van hierdie kinders. Alhoewel baie van die studies kwantitatief
in hul benadering is, het die bestaande literatuur tog relevante en bruikbare bydraes
en gevolgtrekkings verskaf wat gebruik kon word om bevindings te bevestig en te
staaf. Hierdie kwantitatiewe studie het plaasgevind in 'n verklarende
fenomenologiese paradigma en vier semi-gestruktureerde onderhoude is gevoer met
deelnemers tussen die ouderomme van 8 jaar en 16 jaar. Hierdie formaat van
onderhoudvoering dra by dat deelnemers hulle gevoelens in hul eie woorde uitdruk.
Die bevindings het gewys dat broers/susters beide positiewe en negatiewe
ondervindings van kinders met 'n intellektuele gestremdheid het. Ander algemene
probleme sluit in skaamte, skuldgevoelens en die gevoel van gedifferensieerde
behandeling. Positiewe ondervindings en vaardighede van broers en susters sluit
liefde en aanvaarding, persoonlike groei, volwassenheid, trots op die broers/suster
se bekwaamheid en die waardering van so 'n broer/suster in. Verskeie van die
ondervindings het ooreengestem met bevindings wat in die literatuur gevind is.
Die insigte in hierdie ondervindings wat deur hierdie studie voorsien word het
implikasies vir programme en intervensies wat ondersteuning aan hierdie kinders
bied. Tans is daar nie sodanige staatsgefinansierde ondersteuningsprogramme in
die Wes-Kaap area nie. Die intervensies en ondersteuning wat wel beskikbaar is
word slegs in die privaatsektor aangebied. Ondersteuning kan baie duur wees, wat
beteken dat dit vir baie kinders wat dit nodig het, ontoeganklik is.
Ondersteuningsgroepwerkswinkels kan 'n waardevolle alternatief bied vir die "nieondersteunde"
groep, die kinders.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/21630
Date03 1900
CreatorsJervis, Sarah Jenny
ContributorsNewmark, R., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format141 leaves : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds