Return to search

Wind climatology of South Africa relevant to the design of the built environment

Thesis (PhD (Civil Engineering))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: In South Africa, wind constitutes the most critical environmental loading affecting the
design of the built environment. The wind climatic information, which is currently
incorporated in structural design standards, is based on the analysis of records from a
limited number of wind recording stations, mainly located in large cities, and was done
several decades ago. In view of the size and the climatological diversity of South Africa,
this information cannot be deemed to be adequate. Therefore, the incorporation of welldistributed
and updated information on wind climate is essential. The present study
endeavoured to address this issue. A strong wind climatology was developed with the
use of observed climate data, with the most significant result that a mixed strong wind
climate is prevalent in the greater part of South Africa. Statistical approaches to
estimate extreme wind speeds were investigated with applicable wind data, with the
optimum approach guided by the unique climatological environment and the statistical
properties of the utilised data set: For the wind gust analysis the Peak-Over-Threshold
method with the exponential distribution is recommended, while in a mixed strong wind
climate the “mixed climate” approach is preferred. For the analysis of the hourly mean
wind speeds the choice is between the Gumbel distribution and the mixed climate
approach, depending on the strong wind climate. The estimation and incorporation of
environmental correction factors to the measured wind speeds were necessary as the
surroundings of most weather stations did not correspond to the reference Terrain
Category. For some of the weather stations it was impossible to compensate for the
inadequate exposure and surrounding complex topography, so that a reduced number
of weather stations were available for the strong wind analyses. The values estimated
for the design wind speeds, adjusted for the short lengths of data records, as well as
techniques developed to guide the spatial interpolation of the quantiles, were utilised to
develop updated maps of the regional design wind speeds. A comparative study
between the results of this study, and that of the previous study on which the current
loading code in South Africa is based, indicates that the present study should produce
more reliable quantile estimations. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Wind vorm die mees kritieke omgewingslading wat die ontwerp van die beboude
omgewing in Suid-Afrika beïnvloed. Die windklimaat-inligting wat tans gebruik word in
die ontwerp spesifikasies is gebaseer op die statistiese analiese van veskeie dekades
gelede op ‘n beperkte aantal windmeting-stasies, hoofsaaklik gesentreer in groot stede.
Indien die grootte sowel as die klimatologiese diversiteit van Suid-Afrika in ag geneem
word kan hierdie inligting nie as voldoende gereken word nie. Die gebruik van heelwat
beter verspreide en opgedateerde inligting oor die windklimaat is daarom noodsaaklik
en die studie poog om hierdie leemte aan te spreek. ‘n Sterk-wind klimatologie van
Suid-Afrika is ontwikkel deur die gebruik van waargenome klimaatdata, met die mees
betekenisvolle bevinding dat ‘n gemengde sterk-wind klimaat in die grootste gedeelte
van Suid-Afrika heers. Statistiese benaderings om ekstreme winde te beraam is
ondersoek met die beskikbare winddata, met die optimale benadering wat sal afhang
van die klimatologiese omgewing van die weerstasie en die statistiese eienskappe van
die betrokke windrekord: Vir die wind-stoot analieses word die “Piek-Oor-Drumpel”
metode met die eksponensïele verdeling aanbeveel, behalwe in ‘n gemengde sterkwind
klimaat waar die “gemengde klimaat” benadering gebruik word. Vir die analiese
van die uurlikse gemiddelde winde is die keuse tussen die Gumbel verdeling en die
gemengde klimaat benadering, afhangende van die sterk-wind klimaat. Die skatting en
toepassing van omgewingskorreksiefaktore vir die windspoed was nodig, aangesien die
omgewings waarin die meeste weerstasies is nie ooreenkom met die verwysings
Terrein Kategorie nie. Vir sommige weerstasies was dit onmoontlik om vir die
onvoldoende blootstelling te vergoed, met die gevolg dat minder stasies beskikbaar was
vir die sterk wind analiese. Die geskatte waardes vir die ontwerp-windsnelhede, asook
tegnieke ontwikkel vir ruimtelike interpolasie, is gebruik vir die ontwikkeling van kaarte
van die omgewings-ontwerpsnelhede, na verstellings van die waardes om te vergoed
vir die kort data rekords wat gebruik is. ‘n Kritiese vergelykingstudie wat gedoen is
tussen die resultate van die huidige studie, en die vorige waarop die huidige laskodes
vir Suid-Afrika gebaseer is, dui aan dat die huidige studie betroubaarder skattings van
die kwantiele behoort op te lewer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6847
Date03 1900
CreatorsKruger, Andries Coenrad
ContributorsRetief, J. V., Goliger, A. M., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format266 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0019 seconds