Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This study alms to compare ancient Israelite (Old Testament) prophecy with
Nuer prophecy within its respective religious contexts, to detect the differences
and similarities.
The most important differences between Israelite (Old Testament) and Nuer
prophecy are:
• Israelite prophecy presupposes monotheism while Nuer prophecy
functions within a polytheistic rei igious context.
• Nuer understanding of creation is far less explicit than the Israelite
accounts of creation in Genesis 1 and 2.
In explaining the reasons for the dissimilarities between Israelite (Old Testament)
and Nuer prophecy, reference was made to the difference in geographical
location, cultural and societal context.
Among the more important similarities between Israelite (Old Testament) and
Nuer prophecy are the points of view related to sin and sacrifice, as well as the
distinction between true and false prophets and the role of prophets in society. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie beoog om In vergelyking te tref tussen anti eke Israelitiese (Ou
Testament-) profesie en Nuer-profesie binne hulle onderskeie religieuse
kontekste, en om ooreenkomste en verskille te identifiseer,
Die volgende is die belangrikste verskille tussen Israelitiese (Ou Testament-) en
Nuer-profesie:
• Israelitiese profesie voorveronderstel rnonoteisrne terwyl Nuer-profesie
binne In politeistiese religieuse konteks funksioneer.
• Die Nuer-begrip van die skepping is aansienlik minder eksplisiet as die
Israel itiese weergawes van die skepping in Genesis 1 en 2,
In Verklaring van die gronde vir die verskille tussen anti eke Israelitiese (Ou
Testament-) profesie en Nuer-profesie het faktore 5005 verskille in geografiese
lokaliteit, kulturele en samelewingskontekste in ag geneern.
Sommige van die belangriker ooreenkomste tussen anti eke Israelitiese (Ou
Testament-) en Nuer-profesie wat genoem word, is die vertrekpunte betreffende
sonde en offerande, sowel as die onderskeid tussen ware en vals profete en die
rol van profete in die samelewing.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52561 |
Date | January 2001 |
Creators | Puk, John-Tong |
Contributors | Bosman, H. L., Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Old and New Testament. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 112 pages |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds