Return to search

GIS mapping and analysis of aircraft noise at Cape Town International Airport

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The noise produced by aircraft during operations around airports represents a senous social,
technical, economic and environmental problem which is only going to get worse as air traffic
volumes increase. Rapid urbanisation, development encroachment and poor planning in the past
have resulted in noisy airport runways being situated too close to residents' living space. Rapid
industrial growth and lack of funding exacerbate noise problems in developing countries. Moreover,
developing countries and especially South Africa tend to have moderate climates and open-window
living, which makes insulation an ineffective solution to the noise problem.
This study aims at employing GIS to establish the potential noise exposure of various sensitive land
use categories and population groups in the noise-controlled area at Cape Town International
Airport. Firstly, options for the demarcation of a noise-controlled area were evaluated. Thereafter,
incompatible land uses and priority areas for land use compatibility projects were identified and
recommendations made for urban renewal projects for these areas. Lastly, the noise-exposed
population were profiled according to vulnerability characteristics and vulnerable groups identified
and located.
A recommendation was made that Cape Town International Airport set up an interactive map-based
website to disseminate information to the public about noise and any other important issues
concerning the airport. An Internet GIS application would empower citizens by providing them with
a dynamic and interactive tool for improved public participation and a better understanding of the
potential environmental and socio-economic effects of the airport. Noise complaints could also be
investigated through the website and prompt feedback given to the communities complaining about
aircraft noise.
At the local community level where people are being annoyed every day and night resulting in
negative health effects, the problem of aircraft noise demands urgent attention, and measures should
be put in place to reduce vulnerability to noise and improve the overall quality of life of noiseweary
residents.
Keywords: aircraft noise, noise mapping, noise-controlled area, noise contours, land use
compatibility, noise exposure / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die geraas veroorsaak deur vliegtuie by lughawens bied ernstige sosiale, tegniese, ekonomiese en
omgewingsprobleme, wat net erger gaan raak namate vlugverkeer toeneem. Snelle verstedeliking,
ontwikkelings-oorskryding en swak beplanning in die verlede het veroorsaak dat raserige
aanloopbane te nabyaan mense se leefruimte gebou is. Vinnige industriële groei en 'n tekort aan
befondsing vererger geraasprobleme in ontwikkelende lande. Bowendien het ontwikkelende lande,
en veral Suid Afrika, 'n matige klimaat en oop-venster-leefwyse wat isolering 'n oneffektiewe
oplossing maak vir die geraasprobleem.
Hierdie studie het ten doelom GIS te gebruik om die potensiële geraas blootstelling van sensitiewe
grondgebruike en bevolkingsgroepe in die geraas-kontrole area by Kaapstad Internasionale
Lughawe vas te stel. Eerstens is opsies vir die afbakening van die geraas-kontrole area geëvalueer.
Daaropvolgend IS onversoenbare grondgebruike en prioriteitsareas VIr grondgebruikversoeningsprojekte
geïdentifiseer en aanbevelings gemaak vir stedelike vernuwingsprojekte vir
hierdie areas. Laastens is 'n profiel daargestel van die geraas-blootgestelde bevolkings volgens
kwesbaarheidskenmerke en kwesbare groepe is geïdentifiseer en hulligging aangedui.
'n Voorstel is gemaak dat Kaapstad Internasionale Lughawe 'n interaktiewe kaart-gebaseerde
webwerf in werking moet stelom inligting oor geraas- en ander belangrike probleme in verband
met die lughawe beskikbaar te stel vir die publiek en ander belanghebbendes. 'n Internet-GIS
toepassing sal mense bemagtig deur hulle te voorsien van 'n dinamiese en interaktiewe meganisme
wat sal lei tot beter gemeenskapsdeelname en ook 'n beter begrip van die potensiële omgewings- en
sosio-ekonomiese uitwerking van die lughawe. Klagte oor geraas kan ook deur die webwerf hanteer
en ondersoek word, en verder hulp verleen word deur vinnige terugvoering aan die gemeenskap wat
die klagtes gelê het.
Op plaaslike gemeenskapsvlak, waar mense elke dag en nag geïrriteerd raak en waar dit dan kan lei
tot negatiewe gesondheidsinvloed, sal die probleem van vliegtuiggeraas dringend aangespreek moet
word, en stappe geneem word ten einde kwesbaarheid van inwoners teenoor vliegtuiggeraas te
verminder. Dit sal dan lei tot die algehele verbetering van die lewensgehalte van geraas-moeë
Inwoners.
Sleutelwoorde: vliegtuiggeraas, geraaskartering. geraas-kontrole area, geraaskontoere,
grondgebruik versoenbaarheid, geraas blootstelling

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53441
Date12 1900
CreatorsVon Holdt, Diana (Diana Sheila)
ContributorsVan der Merwe, J. H., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Geography and Environmental Studies .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format76 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds