Text in Afrikaans / Executions were discontinued during November 1989. In February 1990 the State
President announced a moratorium on executions. Since 27 July 1990 the
Criminal Law Amendment Act, 1990 effected important changes to the substantive
law and procedure regarding the death sentence. The "new" death sentence
dispensation was applied by the courts and the moratorium would be lifted
as soon as the new dispensation became effective. That never materialised.
The death sentence issue was dealt with in a game of political compromise.
Criminal law and the esteem of the Government suffered as a result. Judicial
frustration and uncertainty developed regarding application of the death
sentence. The opportunity was seized by the abolitionists to attain their
ideal. The Constitutional Court declared the death sentence unconstitutional.
Presently a final Constitution is being drafted which will probably finally
do away with the death sentence. An effective process of denigration of the
death sentence thus resulted from the moratorium on executions. / Teregstellings is gedurende November 1989 gestaak. Op 2 Februarie 1990 het
die Staatspresident 'n moratorium op teregstellings afgekondig. Vanaf
27 Julie 1990 het die Strafregwysigingswet, 1990, belangrike verstellings aan
die materiele en prosessuele reg met betrekking tot die doodvonnis gemaak.
Die "nuwe" doodvonnisbedeling is deur die howe toegepas. Die moratorium sou
opgehef word sodra die "nuwe bedeling" op dreef was. Dit het nie gebeur nie.
'n Spel van kornprornie-politiek random die doodvonniskwessie het horn afgespeel.
Die strafregpleging en die Regering se aansien het daaronder gely. Regterlike
frustrasie het posgevat en regsonsekerheid oar die toepassing van die doodvonnis
het ontstaan. Die geleentheid is deur die afskaffers aangegryp om hul
ideaal te verwesenlik. Die Konstitusionele Hof het die doodvonnis ongrondwetlik
verklaar. Tans word 'n finale Grondwet geskryf wat waarskynlik die doodvonnis
gaan afskaf. 'n Effektiewe proses van aftakeling van die doodvonnis
het dus sedert die moratorium op teregstellings plaasgevind. / Criminal and Procedural Law / LL. M.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17819 |
Date | 04 1900 |
Creators | Visser, Gerhardus |
Contributors | Van Rooyen, J. H. (Jan H.) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (44 leaves) |
Page generated in 0.0018 seconds