Return to search

'n Ontleding van S.V. Makwanyane met spesifieke verwysing na die openbare mening

Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / Die Konstitusionele Hof het ir:i S v Makwanyane besluit dat die doodstraf nie
versoenbaar is met die Grondwet nie en dit ongeldig verklaar. Die kritiek teenoor
die regbank en die openbare mening oor die doodstraf was nog altyd s6 prominent
dat die hof nie anders kon as om hieraan aandag te skenk nie. Die hof besluit dat
die openbare mening nie 'n rol speel in die hersieningsproses nie. In hierdie
verhandeling word die hof se standpunte en red es daarvoor ontleed. Ek kom tot die
gevolgtrekking dat die hof korrek bes I is het. Die open bare mening is onseker. Daar
is 'n verskil tussen die aard van die waardes in die Grondwet en die aard van die
open bare mening. Die kritiek op die uitspraak is te wyte aan die gebrek aan insig
en begrip onder lede van die gemeenskap oor die nuwe bestel en die rol van die
regbank daarin. / The Constitutional Court in S v Makwanyane declared that the death penalty was
inconsistent with the Constitution. The criticism on courts and the public opinion
on the death penalty have been so severe that the court could not have but
considered these issues. The court concluded that public opinion is not relevant
in constitutional review. In this dissertation, I analyze the court's viewpoints and
the reasons therefor. My conclusion is that the court made the correct decision.
The public opinion is uncertain, and differs from values. The judgment is criticised
due to a lack of understanding amongst the public as to the meaning of the new
dispensation and the role of our courts therein. / Law / Thesis (LL.M.)--Universiteit van Suid-Afrika, 1996.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17367
Date11 1900
CreatorsBloem, Andre
ContributorsPretorius, D.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (31 leaves)

Page generated in 0.002 seconds