Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: In recent years the issue of relocation has been much discussed and litigated. The complexity
of the issues inherent in relocation disputes and the relative lack of research in the area
points to the need for a more comprehensive, coherent and empirically sound approach than
exists at present. The major considerations involved in relocation disputes, using the best
interests of the child standard as a reference point throughout, in terms of the available
research and issues that require empirical attention, are presented. These include the
relationship of the best interests of the child standard in considering the common motivations
for relocation, significant psychological factors, cultural, gender and personal biases, the
recent collaboration between the psychological and legal professions and the process of
psychological assessment. A number of South African court decisions are reviewed to provide
an overview of how the law tends to approach these issues. A number of important research
areas are described and several factors are identified that is essential for the evaluator to
consider when evaluating a relocation dispute. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Oor die afgelope aantal jare het die kwessie van verhuising gereeld onder die soeklig gekom
en is dit in howe oor en weer beredeneer. Die kompleksiteit van die kwessies inherent aan
verhuisingdispute en die relatiewe gebrek aan navorsing oor die saak, vereis In meer
omvattende, koherente en empiries verantwoordbare benadering as wat daar vandag
bestaan. Belangrike oorwegings wat ter sake is in verhuisingskwessies en deur gebruik te
maak van die beste belange van die kind standaard as In deurlopende verwysingspunt in
terme van die beskikbare navorsing en kwessies wat empiriese ondersoek vereis, word
bespreek. Dit sluit in die verhouding van die beste belange van die kind standaard in die
oorweging van die algemene motiverings vir verhuising, betekenisvolle sielkundige faktore,
kultuur, geslag en persoonlike vooroordele; die onlangse samewerking tussen die sielkunde
en die reg, asook die proses van sielkundige assessering. In Aantal Suid-Afrikaanse
hofuitsprake word bespreek om In oorsig te gee van hoe die reg geneig is om hierdie saak te
benader. In Aantal belangrike navorsingsareas word beskryf en verskeie faktore word
geïdentifiseer wat van wesenlike belang is om te oorweeg by die evaluering van In
verhuisingsdispuut.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53397 |
Date | 04 1900 |
Creators | Venter, Marcia A |
Contributors | Petty, C.R., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 53 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds