Return to search

Matilda, who told lies and was burned to death : ʼn vergelykende analise van die illustrasie van ʼn vermaan-verhaal

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: This study comprises a comparative visual analysis of three picture books, illustrated by
Steven Kellogg, Posy Simmonds and Edward Gorey. The illustrators reinterpret the
cautionary tale, Matilda, who told lies and was burned to death by Hilaire Belloc (1908). Not
only does this study present a brief historical overview of the genre but it also interrogates the
manner in which different styles of illustration underscore the pedagogical didactic narrative.
The visual interpretations of these three illustrators are compared in order to establish
whether or not they have succeeded in sustaining the subversive or grotesque elements of this
cautionary tale. Belloc’s narrative as well as the illustrations are analysed in terms of gender.
I discuss my own version of Belloc’s cautionary tale as a parody of this tale that serves to
exaggerate the sometimes overt gendering of girl characters in cautionary tales. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie skripsie behels die visuele analise van drie verskillende prenteboeke, onderskeidelik
geillustreer deur Steven Kellogg, Posy Simmonds en Edward Gorey. Al drie illustreerders
bied ʼn visuele herinterpretasie aan van die vermaan-vers Matilda, who told lies and burned
to death deur Hilaire Belloc. Die skripsie bied nie net ʼn geskiedkundige oorsig oor die genre
nie, maar ondersoek die manier waarop verskillende illustrasie-style die opvoedkundige,
didaktiese narratief onderstreep. Die illustreerders se prenteboeke word vergelyk en daar
word vasgestel of hulle daarin geslaag het om die subversiewe en selfs groteske elemente in
hierdie vermaan-verhaal te behou. Belloc se narratief en die illustrasie daarvan is ook in
terme van gender geanaliseer. Ek bespreek my eie weergawe van Belloc se vermaan-verhaal,
wat ek aanbied as ʼn parodie om die soms duidelike “gendering” van meisie-karakters in
vermaan-verhale te oordryf.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71615
Date12 1900
CreatorsVisser, Carla
ContributorsViljoen, Stella, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Visual Arts.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format91 p. : col. ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds