Return to search

Die emosionele belewing van graad 7 leerders in 'n bendegeteisterde gebied

Summaries in Afrikaans and Engish / The aim of this research was to explore the emotional experience of grade 7 learners in a
gang afflicted area. The researcher further investigated how the learners experience this
gang violence and how they give meaning to it The researcher also examined the
possible ways in which the educational psychologist could assist these learners in
actualising their full potential.
A literature study of relevant sources has been undertaken to establish the theoretical
context of the gang related problem. Two groups of 8 grade 7 learners were used as
respondents in the empirical study. The qualitative research method has been used and
the researcher made use of focus groups and interviews as measuring instruments.
The results of the empirical study have shown that learners experience gang violence
negatively when they are exposed to it on a regular basis and that it impacts negatively on
their performance at school. / Die doel van hierdie ondersoek was om die emosionele belewing van graad 7-leerders in
'n bendegeteisterde gebied te ondersoek. Daar is ook ondersoek ingestel na die belewing
van leerders van die bendegeweld en op watter wyse hulle daaraan betekenis gee. Voorts
is daar ook gekyk na moontlike hulpverlening aan hierdie bendegeteisterde leerders deur
die opvoedkundige sieikundige ten einde die leerders te help om hulle volle potensiaal te
verwesenlik.
'n Literatuurstudie van relevante kontemporere bronne is onderneem om die teoretiese
konteks van die bendeprobleem te bepaal. Vir die empiriese ondersoek is daar twee
groepe van 8 leerders elk uit 'n graad 7-klas as respondente gebruik. Die kwalitatiewe
navorsingsmetode is gebruik en daar is spesifiek gefokus op fokusgroepe en die voer van
onderhoude. Die resultate uit die empiriese ondersoek het getoon dat leerders die
gereele blootstelling aan bendegeweid negatief beleef en dat dit negatief op hulle
skoolwerk impakteer. / Psychology of Education / M.Ed. (Specialisation in Guidance and Counselling)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/680
Date11 1900
CreatorsJeffries, Victor Vincent
ContributorsStrydom, I. (Irene)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (viii, 81 leaves)

Page generated in 0.018 seconds