Tesis (MA)--Stellenbosch University, 1994. / ENGLISH ABSTRACT: Visual-motor integration plays an important role in the development of a child. Developmental
deficits in this area can, for example, be detrimental to a child's school-readiness or scholastic
achievements. Visual-motor integration problems should be diagnosed as early as possible so that
remediation can take place. The American Beery Developmental Test for Visual-Motor Integration
(VMI) is widely used as a screening technique for visual-motor abilities by psychologists,
occupational therapists, educators and remedial teachers in South Africa.
In order to determine whether this American standardised test offers valid results for a group of
South African subjects, the results of children in the VMI:1982 and VMI:1989 were compared to their
results in the South African Copying Test. A sample of 40 pre-school children from a pre-primary
school in Stellenbosch were selected. Only children with normal visual acuity, who had not
undergone an occupational therapy evaluation, or school readiness test, during the previous three
months, were included in the sample.
A significant relationship was found between the results of the VMI:1982 and VMI:1989. The results
of both the VMI:1982 and VMI:1989 correlated significantly with the results of the Copying Test.
Performance in the tests correlated with chronological age as well as teacher evaluation of ability
development. lt was concluded that the VMI may be regarded as a valid test of visual-motor
integration in the group of subjects studied. lt is recommended that future studies including children
from all cultural groups in South Africa should also be undertaken. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Visueel-motoriese integrasie speel 'n belangrike rol in die ontwikkeling van die kind.
Ontwikkelingsagterstande in hierdie area kan byvoorbeeld 'n kind se skoolgereedheid of skolastiese
prestasie nadelig be"invloed. Probleme ten opsigte van visueel-motoriese integrasie behoort so vroeg
as moontlik opgespoor te word sodat remediering kan geskied. Die Amerikaanse BeeryOntwikkelingstoets
vir Visueei-Motoriese lntegrasie {VMI) word in Suid-Afrika wyd deur sielkundiges,
arbeidsterapeute, opvoedkundiges en remedierende onderwysers benut vir die evaluering van
visueel-motoriese vaardighede.
Om te bepaal of hierdie Amerikaans gestandaardiseerde toets geldige resultate vir 'n groep SuidAfrikaanse
toetslinge !ewer, is die prestasies van kinders in die VMI:1982, sowel as die VMI:1989
met hul prestasies in die Suid-Afrikaanse Natekentoets vergelyk. 'n Steekproef van 40 voorskoolse
kinders uit 'n pre-primere skool op Stellenbosch is gekies. Slegs kinders met normale gesigskerpte,
en diegene wat nie gedurende die vorige drie maande 'n arbeidsterapie- of
skoolgereedheidsevaluering ondergaan het nie, is by die ondersoek ingesluit.
Beduidende korrelasies is tussen die VMI:1982-resultate en VM1:1989-resultate bevind. Die resultate
van beide die VMI:1982 en VMI:1989 het beduidend met die van die Natekentoets gekorreleer.
Prestasie in die toetse het met kronologiese ouderdom, sowel as onderwyser-beoordelings van
vaardigheidsontwikkeling, gekorreleer. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die VMI wel geldige
resultate in die geval van hierdie spesifieke ondersoekgroep gelewer het. Verdere navorsing, wat
oak kinders uit alle kultuurgroepe in Suid-Afrika insluit, word aanbeveel.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/58334 |
Date | 12 1900 |
Creators | Vorster, Marie-Helene |
Contributors | Brand, H. J., Steel, H. R., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 113 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds