Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The Crocodile River Greenbelt area, located along the northern edge of Nelspruit, is a unique
ecological system that must be protected from encroaching urbanization and invasive alien
vegetation. The writer has attempted through policy intervention to achieve this goal. A policy
for a greenbelt was compiled to allow for limited development along the Crocodile River
Greenbelt area. The first step was to compile a policy for the Crocodile River Greenbelt area,
and to contextualise the legislative requirements to compile such a policy. The second step was
to discuss the State of Environment Report, which was compiled for the Crocodile River
Greenbelt area and reflects directly the physical environment of the policy area. The third step
was to lay the foundation of the policy by discussing guiding principles for open space systems.
These principles form the basis of the policy. The fourth step was the compilation of the policy
itself, which is underpinned by a spatial framework to guide the future physical development of
the area. As conservation of the Crocodile River Greenbelt area is the main objective of the
policy as well as allowing for limited development within the urban area, a management
structure was proposed as Step 5 to achieve these objectives. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Krokodilrivier-groengordelgebied is in die noordelike deel van Nelspruit geleƫ en is
'n unieke ekologiese stelsel wat beskerm moet word teen verstedeliking en indringer
plante. Die skrywer poog deur 'n beleidsintervensie om hierdie doel te bereik. Die
beleid vir 'n groengordel is saamgestelom voorsiening te maak vir beperkte
ontwikkeling in die Krokodilrivier-groengordelgebied. Die eerste stap om so 'n beleid
saam te stel vir die Krokodilrivier-groengordelgebied was om dit te kontekstualiseer
binne die wetlike vereistes vir so 'n beleid. Die tweede stap was om die resultate van
die Omgewings-toestandsverslag, wat vir die Krokodilrivier-groengordelgebied opgestel
is en die fisiese omgewing van die beleidsgebied opsom, te bepreek. Die derde stap
was om die rigtingewende beginsels van oopruimtes te bespreek wat die grondslag van
die beleid vorm. Die vierde stap was die saamstel van die beleid self, wat gerugsteun
word deur die grondgebruik plan wat toekomstige fisiese ontwikkeling van die gebied
rig. Omdat bewaring van die Krokodilrivier-groengordelgebied die hoofdoel van die
beleid is, tesame met beperkte ontwikkeling binne die stedelike gebied, is in Stap 5 'n
bestuurstruktuur voorgestelom hierdie doel te bereik.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52827 |
Date | 12 1900 |
Creators | Oosthuizen, Susan Anita |
Contributors | Van der Merwe, J. H., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Geography and Environmental Studies. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 93 pages : illustrations |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0083 seconds