Thesis (MScFor)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this project was to determine the site effect- especially water availability -
and the effect of cambial age on selected anatomical properties of Pinus radiata, in
order to be able to predict possible changes in wood quality due to an expected
change in climate. A second objective was to correlate ring and fibre properties, in
order to determine, if ring properties could be used as a proxy to describe wood
quality. The samples consisted of 12 trees, sampled at an age of 1 to 16 from six
selected sites in the Western Cape, which ranged from water stressed to moist.
Apart from the water availability all other external factors, such as elevation etc. were
kept as equal as possible.
Anatomical wood properties such as fibre length and fibre diameter, lumen diameter,
cell wall thickness, ring width and earlywood/latewood ratio were determined and
their change with cambial age and water availability was evaluated. Fibre length,
fibre diameter and cell wall thickness increased with increasing cambial age, and
ring width and earlywood/latewood ratio decreased with increasing cambial age. No
significant correlations were found between any of the ring or fibre properties and
water availability. Most of the fibre properties were significantly correlated with ring
width and earlywood/latewood ratio when age was not considered as covariate, but
showed no correlation when the age effect was excluded. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die projek was om die perseel se effek te bepaal, veral water
beskikbaarheid, ten opsigte van die effek van kambium ouderdom en geselekteerde
anatomiese eienskappe van Pinus radiata, om sodoende die moontike verandering
in hout kwaliteit as gevolg van verwagte klimaatsverandering te voorspel. ‘n Tweede
doelwit was om die ring en vesel eienskappe te korreleer en ook te bepaal of ring
eienskappe gebruik kan word om hout kwaliteit te beskryf. Die monsters het bestaan
uit bome van ses geselekteerde persele in die Wes Kaap en het gevarieer van ‘n
water tekort na klam. Behalwe vir water beskikbaarheid is al die ander eksterne
faktore, soos hoogte ens., konstant gehou waar moontlik.
Anatomiese hout eienskappe soos vesel lengte en deursnee, sel deursnee, selwand
dikte, ring wydte en E/L verhouding was bepaal asook die verandering met kambium
ouderdom en water beskikbaarheid. Vesel lengte , vesel deursnee en selwand dikte
het toegeneem met toename in kambium ouderdom, en ring wydte en E/L
verhouding het afgeneem met toename in kambium ouderdom. Toename in water
beskikbaarheid het gelei to afname in vesel lengte en selwand dikte, waar vesel
deursnee, sel deursnee, E/L verhouding en ring wydte toegeneem het. Meeste van
die vesel eienskappe het betekenisvol gekorrelleer met ring wydte en E/L verhouding
wanneer ouderdom nie as ko-variant gebruik is nie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19902 |
Date | 03 1900 |
Creators | Wondifraw, Daniel |
Contributors | Meincken, Martina, Seifert, Thomas, Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Forest and Wood Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 99 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds