Thesis (MA) -- University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: no abstract available / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing ondersoek die behoefte van Sielkunde as professie om meer sosiaal
relevante en gepaste dienste vir al die mense van Suid-Afrika te lewer. Dit bespreek die
kritiek teen tradisionele sielkunde en die dringende behoefte vir 'n meer kontekstuele
benadering om the negatiewe sielkundige verskynsels in the samelewing te begryp en
verklaar. Die waarde van Gemeenskapsielkunde om voorkomende, kuratiewe en
bevorderende geestesgesondheidsdienste aan gemeenskappe te lewer, word ook
ondersoek. Verskeie modelle van gemeenskapsielkunde en die voorgestelde integrasie
van geestesgesondheidsdienste by Primere Gesondheid word bespreek. Die plasing van
'n voorligtingsielkunde internskap binne 'n gemeenskapsomgewing, naamlik, die Don en
Pat Bilton Kliniek, Jamestown, word beskryf en qeevalueer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49732 |
Date | 12 1900 |
Creators | Van Wyk, Sherine |
Contributors | Naidoo, A.V., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 60 leaves : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds