ENGLISH ABSTRACT: This research report is a qualitative study of the effectiveness of executive coaching for
the development of emotional intelligence competencies. Eleven executives from a
private organisation were interviewed regarding recent coaching they had received. This
coaching was offered as part of a development program that was grounded in action
learning. Through these interviews, the executives shared their perspectives of the
coaching process and the degrees to which they were able to benefit. They described
the different styles of their coaches and the rapport each had with their own team's
coach. The executives reported that as a result of coaching they demonstrated
increased awareness of their emotional intelligence competencies.
The data collected through this study suggested that executive coaching is an effective
tool in the enhancement of emotional intelligence competencies in executives. Certain
factors add to the likelihood that a benefit will be achieved through the coaching process,
including the participants' openness to learning, the relationship between the coach and
the participants, tools and frameworks used in the coaching process and the relevance
of the coaching to the work of the executives. Organisational culture and environment
also surfaced as important factors in predicting success in the coaching process.
This study will be of value to researchers or organisational leaders exploring the benefits
of executive coaching. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsingsverslag is 'n kwalitatiewe studie van die effektiwiteit van bestuursopleiding
vir die ontwikkeling van emosionele intelligensievaardighede.
Onderhoude is met elf bestuurslede van 'n privaat organisasie gevoer in verband
met onlangse opleiding in die verband. Die opleiding is verskaf as deel van 'n
ontwikkelingsprogram wat gegrond is op aksieopleiding. Deur middel van die
onderhoude, het die bestuurslede hul perspektief van die opleidingsproses gedeel
asook tot watter mate hulle daaruit voordeel getrek het. Hulle het die verskillende
style van hulle opleiers beskryf en die rapport wat elkeen met sy span gehad het.
Die bestuurslede het verslag gedoen van hulle toenemende bewuswording van hulle
emosionele intelligensievaardighede.
Die data byeengebring deur hierdie studie suggereer dat bestuursopleiding 'n
effektiewe instrument is vir die toename in emosionele intelligensievaardighede van
bestuurslui. Sekere faktore dra by tot die waarskynlikheid van voordele bereik deur
die opleiding, wat ook insluit, die deelnemer se ontvanklikheid vir afrigting, die
verhouding tussen die opleier en die deelnemers, instrumente en raamwerke wat
gebruik word in die opleidingsproses en die relevansie van die opleiding het ook
opgeduik as belangrike faktore in die voorspelling van sukses in die
opleidingsproses.
Hierdie studie sal waardevol wees vir navorsers of organisatoriese leiers wat die
voordele van bestuursopleiding wil ondersoek.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/15055 |
Date | 12 1900 |
Creators | Ebrahim, Habiburaghman, Mathur Helm, B. |
Contributors | Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0147 seconds