Return to search

Sosio-kulturele faktore in die studie en prestasie van sekere swart studente aan die Universiteit van Suid-Afrika : 'n verkennende kontekstuele ondersoek

Afrikaans text / Die doel van hierdie ondersoek is om sosio-kulturele
kenmerke van sekere swart studente aan die Universiteit van
Suid-Afrika weer te gee en te bepaal of, op welke wyse, en
watter, sosio-kulturele faktore 'n invloed op hul _studie en
akademiese prestasie het. Dit is gedoen deur 'n kontekstuele,
individualisties-holistiese en biografiese benadering
toe te pas op gevallestudies waarvan die besonderhede deur
diepte-onderhoude verkry is.
Deur middel van die gevallestudies word 'n algemene
oorsig van die betrokke studente se kinderjar.e en volwasse
lewe buite universiteitsverband gegee. Die volwasse lewe
word beskryf aan die hand van gemeenskaplike aktiwiteitsvelde
waaraan die individue deelneem. Die universiteit word
ook as 'n aktiwiteitsveld beskou en in terme van die betrokke
studente se deelname daaraan volledig beskryf met inagneming
van die verband daarvan met ander aktiwiteitsvelde.
Vervolgens is uit die beskrywing van die kinderjare, die
volwasse lewe buite universiteitsverband en die veld van die
universiteit faktore geidentifiseer wat 'n invloed blyk te
he op die studie en prestasie van die studente in die
ondersoekgroep.
Die gevolgtrekkinge is dat daar verskeie sosiokulturele
en 'n aantal ander faktore is wat studie. en
akademiese prestasie beinvloed en dat daar variasie is in
die invloed van sodanige faktore by verskillende individue. / The aim of this investigation is to give an exposition
of the socio-cultural characteristics of certain black
students at the University of South Africa and to determine
wheth~r, in what way, and which, socio-cultural factors
influence their studies and academic performance. The study
entailed the application of a contextual, individualisticholistic
and biographical approach to case studies, the
details of which were obtained through in-depth interviews.
A general overview of the childhood of the students
concerned and of their adulthood outside the context of the
university, is provided by means of the case studies.
Adulthood is described in terms of common fields of activity
in which the individuals participate. The university is
also regarded as a field of activity and is described fully
in terms of the participation of the students involved, with
due regard for relations between the university and other
fields of activity. From the descriptions of childhood,
adulthood outside the context of the university, and also of
the field of activity of the university, factors are identified
which appear to influence the studies and performance
of the students with whom case studies were conducted.
Conclusions reached reveal diverse socio-cultural as
well as a number of other factors that influence study and
academic performance, as well as a variation in the influence
of such factors on different individuals. / Anthropology and Archaeology / D. Litt. et PHil. (Antropologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16307
Date08 1900
CreatorsVan Heerden, M. E.
ContributorsPauw, B. A. (Berthold Adolf), De Jongh, M. (Michael), 1943-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeThesis

Page generated in 0.0022 seconds