Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The central focus of this thesis is Youth Leadership Development programs in Africa.
These programs are viewed within the context of the circumstances the youth currently
face in their lives, and also the important role the youth in Africa have to play in the future
of the continent. It is argued that leadership development holds the key to addressing the
social, economic and political challenges Africa currently experiences.
The Youth capacity building program in Uganda and the Joint Enrichment Project in South
Africa were chosen as two case studies of Youth Leadership Development programs in
Africa. The two case studies were benchmarked against the assessment tool that the
International Youth Foundation (IYF) has created for making youth programs work. The
above two programs differ greatly in their cultural, economic, social and political contexts.
The aim of this study is to determine whether a single set of criteria for Youth Leadership
Development programs in the African context is possible, despite the aforementioned
differences inherent in the programs. To this end separate qualitative comparisons have
been conducted on both the case studies. Shortcomings with regard to the assessment tool
as well as the chosen youth programs were also identified.
This study highlights that community development includes youth development, and
therefore also the training of future leaders. Africa cannot rely on previous models of
leadership development for today's youth. Further research in this field is needed, but this
study confirms that Youth Leadership Development is vital in Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die sentrale fokus van die tesis is jeug leierskapsontwikkelingsprogramme in Afrika.
Hierdie programme word benader binne die konteks van die omstandighede wat die jeug se
lewens beinvloed, asook diebelangrike rol wat die jeug in Afrika speel in die toekoms van
die kontinent. Die uitgangspunt is dat leierskapsontwikkeling die sleutel is tot die
verbetering van sosiale, ekonomiese en politieke uitdagings in Afrika.
Die "Youth capacity building" program van Uganda, en die "Joint Enrichment Project"
van Suid-Afrika is twee gevallestudies wat gekies is as voorbeelde van jeug
leierskapsontwikkelingsprogramme in Afrika. Hierdie twee gevallestudies is gemeet aan
die "International Youth Foundation" (IYF) se riglyne vir die bepaling van suksesvolle
jeugprogramme. Die twee gekose programme verskil grootliks ten opsigte van die
kulturele, ekonomiese, sosiale en politieke konteks waarbinne hulle plaasvind. Die doel
van hierdie studie is om die moontlikheid te bepaal van 'n enkele stel kriteria vir jeug
leierskapsontwikkelingsprogramme binne die Afrika konteks. Vir hierdie doel is
afsonderlike kwalitatiewe vergelykings getref tussen die gevallestudies en die bepaalde
riglyne van die IYF. Verder is tekortkominge van beide die riglyne asook die
jeugprogramme bepaal.
Volgens hierdie studie vonn jeugontwikkeling 'n integrale deel van
gemeenskapsontwikkeling, en daarom behels gemeenskapsontwikkeling ook die opleiding
van toekomstige leiers. Daar kan nie op vorige modelle van leierskapsontwikkeling
gesteun word vir die huidige jeug in Afrika nie. Daar is verdere navorsing in hierdie rigting
nodig, maar hierdie studie bevestig dat jeugleierskapsontwikkeling in Afrika van kardinale
belang is.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50233 |
Date | 12 1900 |
Creators | Balt, Marcelle |
Contributors | Bekker, S., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 84 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds