Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates how gratitude expressions may be expressed in Tshivenda.
Studies on the expressions of gratitude have been conducted in various languages.
Politeness is a pragmatic mechanism in which a variety of structures work together
according to the speaker's intention of achieving smooth communication. Speech acts on
the other hand is the same as an illocutionary act (intention of the sender). The same
world can be used to perform different speech acts.
The findings in this study is based on situations in which gratitude is expressed in
response to receiving a reward, gift, favour, service and compliment (Eisentein and
Bodman 1986). Gratitude is expressed when a person benefits from another person.
In this study the data shows consistent use of expressions of gratitude within specific
contexts. The results of this study are consistently interpretable in that the bigger the
imposition on the giver, the more polite expressions are employed. Gratitude expressions
have been analysed from gratitude functions. These functions include the following:
Thanking, appreciations, liking, surprise, generosity, pleasure, indebtedness, relief, desire,
caring, enthusiasm, reciprocate, reason, reassurance and compliment.
In Tshivenda thanks, pleasure and appreciation have a high frequency and these gratitude
functions show extreme politeness of the Venda people. There are also certain functions
in Tshivenda which have a very low frequency, i.e. reason, desire, enthusiasm,
reciprocate, generosity and caring. Therefore, they are not considered as possible
gratitude functions in Tshivenda and are also unfamiliar in Tshivenda. / AFRRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek hoe uitdrukkings van dankbaarheid in Tshivenda uitgedruk kan
word. Studies oor uitdrukkings van dankbaarheid is gedoen in verskeie tale.
Beleefdheid is 'n pragmatiese meganisme waarin 'n verskeidenheid strukture saamwerk volgens die spreker
se bedoeling om gladde kommunikasie te bewerkstellig. Spraakhandelinge, aan die anderkant, is dieselfde
as illokusionere handelinge (bedoeling van die spreker). Dieselfde woord kan gebruik word om verskillende
Spraakhandelinge uit te voer.
Die bevindinge in hierdie studie is gebaseer op situasies waarin dankbaarheid uitgespreek word as antwoord
op die ontvangs van 'n beloning, geskenk, guns en kompliment (Eisenstein en Bodman, 1986).
Dankbaarheid word uitgedruk wanneer 'n persoon voordeel trek uit 'n ander persoon.
In hierdie studie toon die data eenvormige gebruik van uitdrukkings van dankbaarheid binne spesifieke
kontekste. Die resultate van hierdie studie is telkens interpreteerbaar soos volg: hoe grater die druk op die
gewer, hoe meer beleefd is die dankbaarheids- uitdrukkings. Suike uitdrukkings is geanaliseer vanaf
dankbaarheidsfunksies, naamlik bedanking, waardering, voorkeur, verrassing, vrygewigheid, plesier, skuld,
verligting, begeerte, entoesiasme, wederkerigheid, rede, versekering en kompliment.
In Tshivenda het bedanking, plesier en waardering 'n hoe frekwensie van voorkoms en
hierdie dankbaarheidsuitdrukkings toon die besondere beleefdheid van die Venda. Daar is
ook sekere funksies in Tshivenda wat 'n bate lae frekwensie het, naamlik rede, begeerte,
entoesiasme, wederkerigheid, vrygewigheid en sorg. Dus kan hulle nie beskou word as
moontlike dankbaarheidsfunksies in Tshivenda nie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53635 |
Date | 03 1900 |
Creators | Sikhwari, Matodzi Godfrey |
Contributors | Du Plessis, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of African Languages. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 170 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0099 seconds