Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The business and social environments are increasingly reliant on the information
network, and the quality and integrity of the information to effectively conduct
transactions, and "survive" in the new economy. These information networks facilitate
communication and transactions between customers, suppliers, partners, and
employees. Emerging technologies further encourage the extension of network
boundaries beyond the branch office, to private homes, airports, and even the comer
coffee shop, e.g. wireless internet access. Although technology advances contribute to
significant increases in productivity, convenience, and competitive advantage, it also
increases the risk of attacks on the integrity and confidentiality of any information
interaction. One of the key questions is how to achieve the right level of information
network security and implement effective protection systems, without impacting
productivity by excessively restricting the flow of information.
The issue of information security is not a localised problem, but a problem on global
scale, and South African businesses are no less at risk than any other geographically
located business. The risk of information security is even greater if aspects like
globalisation are taken into account, and the growing inter-connectedness of the global
business environment. The central question is: How does the South African business
environment view information security, their perceived success in implementing
information security measures, and their view of future trends in information security.
Ingenue- Consulting is a global business focusing on technology consulting services,
across a wide range of industries and technologies. Information security has been
identified by Ingenue Consulting to be a global problem, and primary research into this
business issue have been undertaken in different locations globally, e.g. Australia and South African executive level survey of what the perception and importance are of
information security, of business leaders across public and private industries.
Ingenue Consulting has an in-house research facility, and tasked them with conducting
a survey in South Africa. The survey results can then be compared with global trends,
and applied in the business environment, to highlight the impact of information security
risks, and to help businesses to change and improve their information security
processes and technologies. The research department started out doing an extensive
literature study to identify global and local trends in information security, and to assist in
the compilation of the survey questionnaire. A sample group of "blue chip" businesses
across all industries was targeted at executive level to conduct a research survey - fifty
interviews were conducted. The raw data was collated and analysed to formulate an
opinion of the information security practices and perceptions of the business
environment in South Africa.
The survey confirmed that the South African market risks in terms of information
security are very similar to global trends. Some of the key trends are: Information
security agreements are normally signed at the onset of employment, but rarely
updated or highlighted to ensure continued support and implementation. This is almost
contradictory to the fact that information security are taken seriously by the executive
level, and often discussed at board level. The mobility of information with the
emergence of wireless networks is a key issue for most businesses - as information
security is at its most vulnerable.
Most of the respondents rated themselves ahead of the curve and their competitors -
overestimation of competencies, could lead to larger future risks. The sensitive nature
of information security industry makes benchmarking against local or global players
difficult due to the sensitive nature -limited willingness to participate in a consultative
forum. Companies that outsouree IT tend to "wash their hands off' security issues as the responsibility of the outsourcing vendor. Most local businesses haven't got a worldly
view - they do not have an active process to find out what their peers are doing locally
or globally, they rely mostly on vendor and consulting advice, or media coverage. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die besigheids en sosiale omgewings is toenemend afhanklik van die inligtings
netwerke, en die kwaliteit en integriteit van inligting om transaksies effektief uit te voer,
en om te "oorleef" in die nuwe ekonomie. Inligtings netwerke fasiliteer kommunikasie
en transaksies tussen kliente, verskaffers, vennote, en werknemers. Nuwe tegnologiee
verder veskuif netwerk grense, wyer as die tak-kantoor, na private huise, lughawens, of
die koffie kafee - deur middel van draadlose internet toegang. Alhoewel tegnologie
ontwikkelings bydra tot verbeterde produktiwiteit, en gemak van gebruik - dra dit ook by
tot groter gevaar van aanvalle op die integriteit en konfidensialiteit van enige inligtings
transaksie. Een van die sleutel vrae is hoe om die regte vlak van inligting netwerk
sekuriteit te bereik, en om die regte beskermings metodes te implementeer - sonder
om die produtiwiteit te inhibeer.
Die inligting sekuritets vraagstuk is nie bloot 'n lokale vraagstuk nie, maar van globale
skaal, en Suid-Afrikaanse besighede is nie minder in gevaar as enige ander besigheid
in 'n ander lande nie, veral nie as aspekte soos globaliseering in ag geneem word nie.
Die sentrale vraag is: Hoe sien die Suid-Afrikaanse besigheids wereld inligtings
sekuriteit, en die waargenome sukses met die implementering van inligtings sekuriteit
prosesse, en ook hoe hul die toekoms sien van inligtings sekuriteit.
Ingenue* Consulting is 'n wereldwye besigheid, gefokus op tegnologie konsultasie
dienste, oor 'n wye reeks industriee en tegnologiee. Inligting sekuriteit is deur Ingenue
Consulting ge-identifiseer as 'n globale probleem, en primere navorsing in die area is al
onderneem in verskillende geografiee, soos Australie en die Verenigde Koninkryk. Die
Suid-Afrikaanse tak van Ingenue het vroeg in 2004 besluit om 'n lokale studie te doen
oor top bestuur se persepsies van inligting sekuriteits risikos, in beide die publieke en
privaat besigheids wereld. Die interne navorsings afdeling van Ingenue Consulting in Suid-Afrika is gevra om die
nodige studie te ondeneem, om dit dan met globale studies te vergelyk, en te kan
bepaal waar gapings mag wees, en hoe om die gapings aan te spreek. Die navorsings
afdeling het begin deur 'n ekstensiewe literatuur studie te doen, as hulp tot die
samestelling van die vrae-lys. 'n Teiken groep van top Suid-Afrikaanse besighede,
verteenwoordigend van alle industriee is genader om 'n onderhoud toe te staan om die
vrae-lys te voltooi - vyftig onderhoude was voltooi. Die rou data is gekollekteer en
geanaliseer, om 'n opinie te formuleer oor die inligtings sekuriteit persepsies en
praktyke van die besigheids omgewing in Suid-Afrika.
Die navorsing het bevestig dat die Suid-Afrikaanse mark baie dieselfde is as ander
geografiese markte - in terme van inligting sekuriteit. Van die sleutel konklusies is:
Inligting sekuriteit ooreenkomste word meestal geteken met die aanvangs van diens,
maar bitter selde dan weer opgevolg of hernu - dit is byna kontradikterend dat top
bestuur ook baie besorg is oor inligting sekuriteit, en dat dit dikwels by raads
vergaderings bespreek word. Die mobiliteit van inligting is 'n groeiende bekommernis,
omrede inligting dan nog meer op risiko is.
Meeste respondente sien hulself as beter of meer gevorderd as hul kompeteerders - 'n
oor-estimasie van sukses in inligtings sekuriteit kan lei tot groter probleme in die
toekoms. Die sensitiewe natuur van inligting sekuriteit maak ope vergelyking van
gedetaileerde prosesse moeilik - en meeste besighede is nie bereid om deel te neem
aan algemene gesprekke nie. Terwyl besighede wat hul tegnologie afdeling deur 'n
derde party bestuur, neem geen verantwoordelikheid vir hul inligtings sekuriteit nie. 'n
Groter bekommernis is dat besighede in Suid-Afrika nie 'n aktiewe proses het om op
hoogte bly van wat die beste opsies is in inligtings sekuriteit nie, of wat hul
teenstanders doen nie - maar vertrou op die advies van verkoops en konsultasie
maatskappye, of media berigte.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50528 |
Date | 03 1900 |
Creators | Warricker, Anina M. |
Contributors | Botha, D. F., Van Der Walt, M. S., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Information Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 75 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0028 seconds