Return to search

An investigation into the time and cost factors for a decision between in-situ and hybrid concrete construction

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The construction industry is a competitive market and contractors need to keep up-to-date with new
construction methods and technologies. Project teams in South Africa are required to make decisions
during the early stages of construction projects. These decisions often need to be made in a short time
period, and include the decision between various construction methods, such as the decision between
in-situ concrete construction and hybrid concrete construction.
Hybrid concrete construction is a combination of pre-fabricated concrete and cast in-situ concrete to
obtain the supreme benefits of their different construction qualities. This method of construction is
ultimately used to achieve faster, and occasionally, more cost effective construction. Hybrid concrete
construction, today, is a well-known term in the construction industry and is widely used in the UK
and other developed countries. However, the use thereof is limited in South Africa, and in-situ
concrete construction remains the conventional method of construction. Possible reasons for the
limited use of hybrid concrete construction are investigated in this study. With the intent of improving
the construction industry of South Africa, guidelines are provided to assist project teams in a decision
between in-situ concrete construction and hybrid concrete construction.
The decision between construction methods is based on many factors, such as project time, cost,
quality, safety, environmental performance, socio-economic aspects (labour) and client satisfaction.
Project time and cost are, however, the most important of these factors. It is stated that the structure of
a building represents typically only 10 % of the construction cost, however, the choice of construction
method and material can have significant effects on the cost of other elements throughout the life cycle
of construction projects. It is therefore important to measure the whole life cycle cost when deciding
between construction methods, such as in-situ concrete construction and hybrid concrete construction.
The aim of this study is to identify and investigate the factors that influence project time and cost,
throughout the life cycle of construction projects, and to provide a framework that can assist project
teams in their decision between in-situ concrete construction and hybrid concrete construction in
South Africa. The decision between these two construction methods is influenced by a vast number of
variables that may be difficult to quantify. The framework therefore consists of qualitative information
that can assist project teams in their decision.
The framework provided in this study includes the factors that have an influence on the time and cost
for a decision between in-situ concrete construction and hybrid concrete construction. These factors
are identified for the three primary phases in the life cycle of construction projects. These phases are
the design phase, the construction phase and the maintenance phase. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die konstruksiebedryf is 'n kompiterende mark en kontrakteurs moet op datum bly met nuwe
konstruksie metodes en tegnologieë. In Suid-Afrika word daar van projek spanne vereis om vinnige
besluite gedurende vroeë stadiums van 'n projek te neem. Hierdie besluite moet dikwels in 'n kort
tydperk geneem word, en sluit die besluit tussen verskillende konstruksie metodes in, byvoorbeeld die
besluit tussen in-situ en hibriede beton konstruksie.
Hibriede beton konstruksie (HBK) is 'n kombinasie van in-situ en voorafvervaardigde beton elemente.
HBK word in die algemeen gebruik om te baat uit 'n vinniger konstruksie tydperk, en kan soms ook ‘n
meer koste-effektiewe metode van konstruksie wees. HBK word gesien as 'n bekende term in die
konstruksiebedryf en word veral toegepas in ontwikkelde lande soos die VSA, Japan en Engeland. Die
toepassing daarvan in Suid-Afrika is egter beperk. In Suid-Afrika word in-situ beton konstruksie nog
steeds die meeste gebruik en staan dus bekend as die mees algemene metode van konstruksie. Hierdie
studie ondersoek moontlike redes vir die beperkte gebruik van HBK in Suid-Afrika. Met die oog op 'n
verbeterde konstruksiebedryf in Suid-Afrika, word rigylyne voorsien, wat projek spanne kan gebruik
vir 'n besluit tussen in-situ en hibriede beton konstruksie.
Daar is verskeie faktore wat 'n rol speel in die besluit tussen twee konstruksie metodes. Hierdie faktore
sluit in, die tyd, koste, kwaliteit, veilighed, omgewings impak, sosio-ekonomiese aspekte (soos arbeid)
en kliënt tevredenheid, van 'n projek. Tyd en koste is egter die belangrikste van hierdie faktore. Die
metode waarvolgens 'n struktuur gebou word kan 'n beduidende uitwerking op die koste van ander
elemente in die lewensiklus van 'n konstruksie projek hê. Dit is gevolglik belangrik om die hele
lewensiklus koste in ag te neem wanneer daar besluit moet word tussen verskeie konstruksie metodes,
soos in-situ en hibriede beton konstruksie.
Die doel van hierdie studie is gevolglik om die faktore wat 'n invloed het op die tyd en lewensiklus
koste van konstruksie projekte te identifiesieer. Hierdie faktore word dan gebruik om 'n raamwerk
voor te stel. Projek spanne kan hierdie raamwerk gebruik as 'n riglyn om te besluit tussen in-situ en
hibriede beton konstruksie. Die besluit tussen hierdie twee konstruksie metodes is afhanklik van 'n
groot aantal veranderlikes, wat moeilik is om te kwantifiseer. Die raamwerk bestaan dus uit
kwalitatiewe inligting wat projek spanne kan gebruik om 'n ingeligte besluit te neem oor in-situ en
hibriede beton konstruksie.
Die raamwerk wat in hierdie studie voorgestel word sluit dus die faktore in wat 'n invloed het op die
tyd en koste vir 'n besluit tussen in-situ en hibriede beton konstruksie. Hierdie faktore is geïdentifiseer
vir die drie primêre fases in die lewensiklus van 'n konstruksie projek. Hierdie fases is die ontwerp
fase, die konstruksie fase en die onderhoud fase.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/95857
Date12 1900
CreatorsPiek, Philippus Jacobus
ContributorsWium, Jan Andries, Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Department of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatxiii, 183 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds