Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2007 / ENGLISH ABSTRACT: Organisational culture has become a popular topic since more and more companies have joined
the competition of world economy in the information era. It has also become an important
method to support a company’s strategy. Products such as “hardware” no longer provide the
main focus when companies strive to gain their markets. It has become accepted that culture,
which plays a role as part of the company’s “software”, functions equally well as, and sometimes
even more efficiently than products. The aim of this research study was to apply the theory to
practice by answering the question: In the real organisation’s operation, which cultural attributes
embody the value layer of organisational culture?
This research study focuses primarily on Schein’s model of organisational culture. This model is
applied to the case studies of Naspers’ culture and of Tencent’s culture. The result of the
application of Schein’s model to these two companies leads to a comparison of their
organisational culture.
In the end, my own analysis is discussed based on the comparison. From this part, innovation,
risk taking, attention to detail, outcome orientation, people orientation, team orientation,
customer orientation, aggressiveness, stability and easy-goingness are shown to be the cultural
attributes that embody values in a real organisation’s operation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Organisasiekultuur het ‘n populêre onderwerp geword sedert al meer maatskappye deel geword
het van die mededinging van die wêreldekonomie in die inligtingstydvak. Dit het ook ‘n
belangrike metode geword om ‘n maatskappy se strategie te ondersteun. Produkte soos
“hardeware” verskaf nie meer die hooffokus wanneer maatskappye daarna streef om hulle
markte te bekom nie. Dit word nou aanvaar dat kultuur, wat ‘n rol speel as deel van die
maatskappy se “sagteware”, ewe goed as produkte funksioneer, en soms selfs meer doeltreffend.
Die mikpunt van hierdie navorsingstudie was om teorie op die praktyk toe te pas deur die
volgende vraag te beantwoord: Watter kulturele attribute beliggaam die waardelaag van
organisasiekultuur in die werking van die ware organisasie?
Hierdie navorsingstudie fokus primêr op Schein se model van organisasiekultuur. Hierdie model
word toegepas op gevallestudies van die kultuur van Naspers en Tencent. Die resultaat van die
toepassing van Schein se model op hierdie twee maatskappye lei tot ‘n vergelyking van hulle
organisasiekultuur.
Ten slotte word my eie analise bespreek, gebaseer op die vergelyking. In hierdie deel word
aangetoon dat innovasie, die neem van risiko’s, aandag aan detail, resultaat-georiënteerdheid,
mens-georiënteerdheid, span-oriëntasie, kliënt-oriëntasie, aggressiwiteit, stabiliteit en
onbesorgdheid die kulturele attribute is wat die waardes in ‘n ware organisasie se werking
beliggaam.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/22018 |
Date | 03 1900 |
Creators | Zhao, Ying |
Contributors | Botha, D.F., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Information Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | viii, 135 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0023 seconds