Return to search

Mediamonitering in die bestuur van korporatiewe beeld

M.Comm. / Die waarde van hierdie ondersoek hou verband met die bemarking van 'n onderneming en die handhawing van 'n mededingende voordeel deur die projektering van 'n positiewe beeld (Anon., 1995a:92; Bateman & Zeithaml, 1993:75; Caminiti, 1992:50; Kotler & Armstrong, 1991:240). Hierdie aspek neem toe in belangrikheid soos wat die besigheidsmilieu in Suid-Afrika verander, veral wat betref die toetrede van buitelandse maatskappye tot die Suid-Afrikaanse mark.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:3486
Date04 September 2012
CreatorsBedeker, F.R.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0021 seconds