Return to search

Vergelykende penologiese ondersoek rakende korrektiewebeleid en wetgewing

Text in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English, and English title page / This thesis is an attempt to give a penological evaluation relating to A comparative
penological investigaion regarding Correctional Policy and Legislation, which is the aim
of this research.
This penological literature study will focus on an historic overview of the prison as an
institution for punishment. Besides the historical background of the South African
prison system it is also thereby placed on the policy and legislation of countries such
as the Netherland's and England's prison institutions. After the implementing of policy
and legislation in the prison systems the basis for an improved prison system was
formed.
Important core understandings of policy and the application of lawful prescriptions were
checked and the different levels of the policy were included in the South African
correctional system. Features of the policy and legislation were continually adapted
after the changing needs and circumstances on social, economic and political
environments. Consequently indicating in this comparative penological investigation
it has come to the conclusion that no penalty institution can function normally and
efficiently without a well-considered policy and legislation. It has been found that the
formulation and implementation of the policy and prescriptions are an important part of
the planning process of the correctional system.
Rational for the search for correctional policy and legislation are mainly examined in
South Africa and consequently it was to identify the respective policy and lawful
prescriptions. It was contracted against the background of the maintenance and
protection of a just, peaceful and safe society as the Law enforces verdicts of courts to
imposed, charge like all captive sentence safe conservation to while their human dignity
is assured and same time around the Constitution of the Republic of South Africa, No 108 of 1996. This Act was also promoting the social responsibility and human
development of all prisoners and persons subject to community corrections.
The implementation of policy and lawful prescriptions were orderly emphasised to the
advantage or disadvantage of the captive and the prison system. This comparative
investigation gave recognisance to international principles over corrective events and
is included in a penological perspective at the same time. / Hierdie proefskrif is 'n poging om 'n teoretiese-prinsipiele uiteensetting te gee oor 'n
Vergelykende penologiese ondersoek rakende Korrektiewebeleid en Wetgewing ten
einde die doelwit van hierdie navorsing te bereik.
'n Literatuurstudie oor die historiese ontwikkeling van die gevangenis as strafinrigting
is ingestel en is gefokus op die gevangenisstelsels in Suid-Afrika, Engeland en Nederland.
Benewens hierdie historiese agtergrond is die doel om die ontwikkeling van die
strafbeleid en wetgewing in oorsese lande en in Suid-Afrika te identifiseer ten einde die
verandering binne die gevangenisstelsels te verstaan. Hierdie gebeurtenisse van
vroeer en hedendaags het die grondslag gevorm vir 'n verbeterde gevangenisstelsel.
Belangrike kernbegrippe van beleid en die toepassing van wetlike voorskrifte is
nagegaan en die verskillende vlakke van beleid wat betrekking het op die Suid-Afrikaanse
korrektiewe stelsel is omskryf. Wetgewing is as die hoogste vlak van beleid beskryf en gevolglik word beleid en wetgewing voortdurend aangepas na gelang van
veranderde behoeftes en omstandighede op maatskaplike-, ekonomiese- en politieke
terreine.
In hierdie penologiese ondersoek is aangedui dat geen strafinstelling normaal en
doeltreffend kan funksioneer sonder 'n deurdagte beleid en wetgewing nie. Daar is
aangedui dat die formulering en implementering van die beleid en voorskrifte deel is van
die beplanningsproses van die korrektiewe stelsel.
Die rasionaal van korrektiewebeleid en wetgewing is hoofsaaklik in Suid-Afrika
ondersoek en is onderskeie beleidsrigting en wetlike voorskrifte in oenskou geneem.
Oit is gedoen teen die agtergrond van die instandhouding en beskerming van 'n
regverdige, vreedsame en veilige samelewing wat deur die Wet voorgeskryf is om alle
gevangenes in veilige bewaring aan te hou terwyl hul menswaardigheid verseker word.
Dienooreenkomstig is daar uitvoering gegee aan die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, No 108 van 1996 en bevorder hierdie Wet die maatskaplike verantwoordelikheid
en die menslike ontwikkeling van aile gevangenes en persone onderworpe
aan gemeenskapskorreksies.
Die implemetering van korrektiewebeleid en wetlike voorskrifte is menigmale
beklemtoon tot voordeel of nadeel van die gevangene en die gevangenisstelsel.
Terselfdertyd is daar in hierdie vergelykende penologiese navorsing erkenning gegee
aan internasionale beginsels oor korrektiewe aangeleenthede en is dit terselfdetyd in
penologiese perspektief geplaas. / Criminology and Security Science / D.Litt. et Phil. (Penology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/2466
Date06 1900
CreatorsDe Villiers, Elizabeth Ann
ContributorsCilliers, C. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (xx, 306 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds