Return to search

Aspects of linking CAD and cost estimation software

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes a module that links AutoCAD and CeDeas (cost estimation
software which was developed by Department of Mechanical Engineering, University
of Stellenbosch). CeDeas is intended for estimating the direct manufacturing cost of
simple welded assemblies in a batch production environment. It is aimed at use during
late concept design or early detail design.
The link module was developed in Borland C++ Builder. By using COM (Component
Object Model) technology, the link module employs the methods and the properties of
the AutoCAD automation interface to extract manufacturing information that is
required by CeDeas.
The link module prompts the user to pick objects in an AutoCAD drawing and then
determines the values required by CeDeas to estimate the manufacturing cost. The
user can choose between a "direct select method" (which uses the properties of
geometric entities already in the drawing) and a "user define method" (whereby the
user defmes temporary entities or combines aspects of existing entities in the
AutoCAD drawing). With these results and some non-geometric inputs, the user can
get a cost estimate of components and assemblies. After design changes, the link
module can provide CeDeas with updated values with minimal user interaction in
situations where the "direct select method" was used. The designer can therefore
easily use the cost estimates to compare design alternatives to optimise the design.
Validation studies demonstrated the numerical accuracy of the use of the link module.
The link module can be regarded as an extension of CeDeas. At present it only
supports AutoCAD R14, but can be extended to support AutoCAD 2000 and
Mechanical Desktop. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Module wat dien as skakel tussen AutoCAD and CeDeas (kosteberamingsagteware
ontwikkel deur die Departement van Meganiese Ingenieurswese, Universiteit van
Stellenbosch) word in hierdie tesis beskryf. Die doel van CeDeas is om die direkte
vervaardiginskoste van eenvoudige, gesweisde samestellings, in 'n lot-produksie
omgewing, te beraam. Dit is gemik op gebruik tydens laat konsepontwerp en vroeƫ
detailontwerp.
Die skakelmodule is ontwikkel in Borland C++ Builder. Deur van COM (Component
Object Model) tegnologie gebruik te maak, kry die skakelmodule toegang tot die
funksies en eienskappe van AutoCAD se outomatisasie koppelvlak en kan sodoende
die vervaardigingsinligting onttrek wat deur CeDeas benodig word.
Die skakelmodule vra die gebruiker om voorwerpe in 'n AutoCAD tekening te kies en
bepaal dan die waardes wat deur CeDeas benodig word om die vervaardigingskoste te
skat. Die gebruiker kan kies tussen 'n "direkte keuse metode" (wat die eienskappe van
geometriese entiteite wat reeds in die tekening is, gebruik) en 'n "gebruiker definieer
metode" (waarin die gebruiker tydelike entiteite defmieer of kombinasies van aspekte
van bestaande entiteite in die AutoCAD tekening gebruik). 'n Koste beraming van
komponente of samestellings kan verkry word met hierdie inligting tesame met ander
nie-geometriese inligting. Na ontwerpsveranderings, kan die skakelmodule hersiene
waardes vir CeDeas voorsien met minimale gebruikers-interaksie in gevalle waar die
"direkte keuse metode" gebruik is. Die gebruiker kan daarom maklik die
kosteskattings gebruik om ontwerpsaltematiewe te vergelyk om die ontwerp te
optimeer.
Evalueringstudies het die numeriese akkuraatheid van die skakelmodule bevesting.
Hierdie module kan as 'n uitbreiding van CeDeas beskou word. Tans werk die module
slegs met AutoCAD R14, maar dit kan uitgebrei word om met AutoCAD 2000 en
Mechanical Desktop te werk.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52136
Date12 1900
CreatorsLiu, Yang
ContributorsBasson, A. H., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Mechanical and Mechatronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format155 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0017 seconds