Return to search

Perceptions of mental illness among HIV counselors in Uganda : a qualitative study

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The HIV/AIDS pandemic has led to millions of deaths; disability for the sufferers and multiple socioeconomic
effects on HIV infected and affected individuals. Among the factors affecting people living
with HIV/AIDS that may contribute to HIV related disability is mental illness such as HIV related manias
and depression. ‘HIV counselors’ make up part of the team at the forefront of HIV treatment and
management in Uganda but little is known about their perceptions of mental illness. This study therefore
sought to explore the perceptions of mental illness among HIV counselors in Uganda. A qualitative study
was conducted. Ten individual interviews and three focus group discussions were carried out among 31
HIV counselors. They were selected from five HIV treatment centers in Kampala district, Uganda. An
interview guide based on Kleinman’s explanatory model of illness with case vignettes depicting
depression, alcohol abuse, mania, and psychosis were used to facilitate discussion. Data was thematically
analyzed. HIV counselors exhibited some knowledge concerning depression among HIV positive clients,
with some viewing the symptoms of depression as “understandable sadness” arising from the HIV client’s
psychosocial reality which is rife with poverty, stigma and lack of social support. Counselors also
reported that some of their client’s physical symptoms were a result of their emotional problems. Mania
and psychosis were attributed to religious beliefs and witchcraft; and in some cases disease progression or
HIV drugs. Chronic alcohol abuse, despite continuous counseling was seen as a waste of the counselor’s
time in face of overwhelming numbers of clients per day. Such clients, along with clients with suicidal
ideations were often threatened or ignored. Counselors agreed that they needed training on assessment of
mental illness, and how difficult cases could be referred. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die MIV/VIGS pandemie het al miljoene sterftes tot gevolg gehad; ook ongeskiktheid vir die lyers en
veelvuldige sosio-ekonomiese gevolge vir individue met MIV sowel as ander individue wat daardeur
geraak word. Van die faktore wat ‘n uitwerking op mense het wat leef met MIV/VIGS en wat kan bydra
tot HIV ongeskiktheid, is geestesversteurings soos HIV verwante manies en depressie. “MIV-voorligters”
is deel van ‘n span wat aan die voorpunt staan van die behandeling en bestuur van MIV in Uganda, maar
min is bekend oor hulle persepsies van geestesversteuring. In die onderhawige studie is MIV-voorligters
in Uganda se persepsies van geestesversteuring ondersoek. ‘n Kwalitatiewe studie is onderneem. Tien
individuele onderhoude en drie fokusgroepbesprekings is gedoen onder 31 MIV-voorligters. Hulle is
geselekteer uit vyf MIV-behandelingsentrums in die Kampala-distrik, Uganda. ‘n Onderhoudskedule
gebaseer op Kleinman se verklarende siektemodel, bestaande uit karakterskets-gevallestudies wat
depressie, alkoholmisbruik, manie en psigose uitbeeld, is gebruik om die besprekings te fasiliteer. Die
data is tematies ontleed. MIV-voorligters het getoon dat hulle in ‘n mate oor kennis beskik ten opsigte van
depressie by MIV-positiewe kliënte. Sommige voorligters het die simptome van depressie beskou as
“verstaanbare droewigheid” wat voortspruit uit die MIV-kliënt se psigososiale werklikheid, bestaande uit
armoede, stigma en ‘n gebrek aan sosiale ondersteuning. Voorligters het ook gerapporteer dat sommige
kliënte se fisiese simptome die gevolg is van emosionele probleme. Manie en psigose is toegeskryf aan
godsdienstige oortuigings and toordery; en in sommige gevalle aan progressie van die siekte of MIVmedisyne.
As gevolg van die feit dat voorligters daagliks oorlaai word met kliëntgetalle, is kliënte wat
kronies alkohol gebruik beskou as ‘n vermorsing van voorligters se tyd, ten spyte van voortdurende
voorligting. Sulke kliënte, tesame met kliënte wat selfmoordneigings getoon het, is dikwels gedreig of
geïgnoreer. Voorligters was dit eens dat hulle opleiding benodig in die assessering van geestessiekte
asook leiding oor hoe om moeilike gevalle te verwys.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96131
Date12 1900
CreatorsNakalawa, Lynda
ContributorsTomlinson, Mark, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxi, 85 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0029 seconds