Return to search

Evaluering van die effektiwiteit van die vaardigheidsprogram soos aangebied deur maatskaplike werkers in 'n gevangenis

Summaries in Engish and Afrikaans / The goal of this research is to evaluate whether a personal and
social skills program can effectively be implemented by social
workers in a prison. A control- and experimental group were used in a quasiexperimental design. The respondents were twenty-four white,
male, sentenced prisoners in Pretoria Central Prison. The Heimler scale for social functioning and the Hudson-scale for family relations are the standard questionnaires, which were utilised to measure results during the pre-testing and post-testing phase. All twenty-four respondents completed the scales during the pre- and post-testing phase. The Wilcoxon t-test and Mann-Whitney U-test were used for
statistical purposes. A computer was used to process data. Both measurement scales confirmed positive results. The independent variable, that is, the personal and social skills program had an effect in the desired direction on respondents in the experimental group. The Hudson-scale for interpersonal relationships, however, showed more dramatic results. The results for the control group, showed noticeable decline in both social functioning of the respondents as well as experience of family relationships. / Die doel van hierdie navorsing is om te bepaal of maatskaplike werkers in 'n gevangenis 'n persoonlike en sosiale vaardigheidsprogram effektief kan implementeer. 'n Kontrole- en eksperimentele groep was benut in die uitvoering van 'n kwasi-eksperimentele ontwerp. Die proefpersone was vier-entwintig Blanke, manlike gevangenes te Pretoria-Sentraal Gevangenis. Die Heimler-skaal vir maatskaplike funksionering en die Hudsonskaal vir gesinsverhoudinge was die gestandardiseerde vraelyste, wat gebruik is om die resultate tydens voor- en na-toetsing. Die meetinstrumente is deur al vier-en-twintig respondente voltooi. Die Wilcoxon t-toets en Mann-Whitney U-toets is benut vir statistiese doeleindes. 'n Rekenaar is gebruik om data te verwerk.
Beide metingskale het positiewe resultate getoon. Die onafhanklike veranderlike, die persoonlike- en sosialevaardigheidsprogram, het 'n effek in die gewenste rigtings gehad op die proefpersone in die ksperimentele groep, hoewel die Hudson-skaal vir gesinsverhoudinge, meer dramatiese resultate getoon het. Die resultate van die proefpersone in die kontrole groep, het merkbare agteruitgang getoon op beide skale. / Social Sciences / M.A. (Social Work)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16710
Date10 1900
CreatorsDu Toit, Helena Gloudina
ContributorsCollins, K.J., Van Delft, Willem Friedemann
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (various pagings)

Page generated in 0.0027 seconds