Return to search

The expected role of the critical care clinical nurse specialist in private hospitals

Thesis (MCur (Nursing Science))--University of Stellenbosch, 2010. / Thesis presented in partial fulfilment of the
requirements for the degree of Master of Nursing
at Stellenbosch University / ENGLISH ABSTRACT: The trend towards specialisation in nursing has resulted in the development of the role
of the Clinical Nurse Specialist (CNS) since the 1960s and 1970s in North America and
the United Kingdom respectively. A Clinical Nurse Specialist should demonstrate
excellent skills in leadership, communication, critical thinking, clinical and collaborative
ethical decision-making, as well as mentoring. Research done internationally has shown
that advanced practice nursing leads to higher patient satisfaction and compliance,
fewer hospitalisations and shorter length of stays. The development of the CNS role in
SA is slow in implementation. The South African Qualifications Authority has only
recently published qualification rules for a master’s certificate and master’s degree in
Nursing for advanced specialist nurses in SA. This situation led to the following
research question:
What is the expected role of the Critical Care Clinical Nurse Specialist in
private hospitals in the northern and southern suburbs of the Cape Peninsula,
South Africa?
A non-experimental, explorative, descriptive study with a quantitative orientation was
conducted in eight private hospitals in the Cape Peninsula. Through non-probability
sampling 73 critical care health professionals (critical care professional nurses, clinical
nurse specialists, nursing managers, unit managers, nurse educators, clinical
facilitators, clinical coordinators and doctors) out of a population of 170 critical care
health professionals participated in the study. A survey tool was designed and validated
to collect the data. Quantitative data was analysed through Statistica® and qualitative
data was analysed thematically.
It was found that 81% of the participants agreed that Clinical Nurse Specialists should
be appointed in the South African critical care environment as soon as possible to
improve patient outcomes, to contribute to safer nursing care, to relieve work stress of
shift leaders and bedside nurses and to improve the professional status of nursing. It is recommended that greater awareness regarding the Clinical Nurse Specialist
should be developed. The relevant educational requirements should be finalised and a
clear job description should be compiled. Nursing managers should appoint Clinical
Nurse Specialists in each critical care unit as soon as possible. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die rol van die Kliniese Verpleegspesialis het as uitvloeisel van spesialisering in
verpleging sedert 1960 en 1970 in Noord-Amerika en Groot-Brittanje onderskeidelik
ontwikkel. `n Kliniese Verpleegspesialis behoort die volgende eienskappe te openbaar:
uitmuntende vaardighede met betrekking tot leierskap, kommunikasie, kritiese denke,
kliniese en etiese besluitneming en mentorskap. Internasionale navorsing het
aangetoon dat gevorderde verpleegkunde tot `n hoër vlak van pasiënttevredenheid en
nakoming van behandelingsvoorskrifte, minder hospitalisasie en korter hospitaalverblyf
aanleiding gee. Die ontwikkeling van die rol van die Kliniese Verpleegspesialis in Suid-
Afrika geskied langsaam. Die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-Outoriteit (SAKO) het eers
onlangs die reëls vir `n meestersertifikaat en meestersgraad in Verpleegkunde vir
gevorderde spesialisverpleegkundiges gepubliseer. Hierdie situasie het tot die
onderstaande navorsingsvraag aanleiding gegee:
Wat is die verwagte rol van die Kritiekesorg- Kliniese Verpleegspesialis in
privaathospitale in die noordelike en suidelike voorstede van die Kaapse
Skiereiland, Suid-Afrika?
`n Nie-eksperimentele, beskrywende studie met `n kwantitatiewe benadering is in agt
hospitale in die Kaapse Skiereiland onderneem. Deur nie-waarskynlikheids-, toevallige
steekproefneming is 73 professionele betrokkenes by kritiekesorggesondheid
(professionele kritiekesorgverpleegkundiges, kliniese verpleegspesialiste,
verpleegbestuurders, eenheidsbestuurders, opvoeders in verpleegkunde, kliniese
fasiliteerders, kliniese koördineerders en dokters) uit `n populasie van 170
professionele betrokkenes by kritiekesorggesondheid in die studie ingesluit. `n Vraelys
is ontwerp en gevalideer vir die insameling van data. Kwantitatiewe data is deur middel
van Statistica® ontleed terwyl die kwalitatiewe data tematies ontleed is.
Daar is gevind dat die meerderheid van die deelnemers saamgestem het dat Kliniese
Verpleegspesialiste so gou moontlik in die kritiekesorgomgewing in Suid-Afrika aangestel behoort te word. Die Kliniese Verpleegspesialis dra by om pasiëntuitkomste
te verbeter, om tot veiliger verpleegsorg by te dra, om werkspanning van
skofleiers en verpleegsters te help verlig en om die professionele status van verpleging
te verbeter.
Daar word aanbeveel dat daar groter bewusmaking aangaande die Kliniese
Verpleegspesialis moet wees. Vereistes vir opleiding behoort gefinaliseer te word en `n
duidelike werksbeskrywing moet opgestel word. Verpleegbestuurders behoort Kliniese
Verpleegspesialiste so gou moontlik in die kritiekesorgomgewing aan te stel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4313
Date03 1900
CreatorsPrins, Aletta Jacoba
ContributorsBell, Janet, University of Stellenbosch. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format197 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0022 seconds