Return to search

'n Leesgesentreerde ondersoek na sosiopolitiese elemente in die poësie aan die hand van enkele gedigte van Wilma Stockensẗrom

"Now let us refrain, I said, from calling Homer or any other poet to account regarding those arts to which his poems incidentally refer: we will not ask them, in case any poet has been a doctor and not a mere imitator of medical parlance, to show what patients have been restored to health by a poet" (Plato 1979 19). (1) Soos alle lesers van literatuur weet Plato dat die digter weinig bewys kan lewer dat die werklikheid waaroor hy skryf ook deur hom verander is. Uiteindelik sit hy net met die" sweet influence" van sy welluidende gedig (ibid . 21). Tog word hy verbied, en nie net, soos Plato wou veronderstel, omdat hy die irrasionele, die emosionele, die "laere" in die mens stimuleer nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:rhodes/vital:3615
Date January 1981
CreatorsDe Jong, Maria Johanna
PublisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis, Masters, MA
Format275 leaves, pdf
RightsDe Jong, Maria Johanna

Page generated in 0.0018 seconds