Return to search

Fish-farming in South Africa : a study of the market environment and the suitable species

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: Emerging global trends towards sustainable development have placed emphasis on the
need to create sustainable food value chains. Many food value chains are becoming
weakened through their reliance on eco-systems that are deteriorating. Furthermore, while
food systems are under threat, global food consumption is on the rise. The conundrum
seems inescapable.
Humanity’s food supply methods have moved on from hunter-gatherer characteristics apart
from the exception of the fishing industry. The current generation may be the last to witness
the wide-spread practice of fishing. Aquaculture, and in particular fish-farming, has begun to
show much potential as a method of producing sustainable sources of protein. Whether this
can be utilized in the South African context is a challenge that needs to be verified.
This research, presented as two articles, explores the potential for the development of the
fish-farming sector in South Africa, and recommends suitable species. Although there is
some literature on how fish-farming may have a place in South Africa’s sustainability quest, it
is scarce. This research aims to enhance the literature base on fish-farming in South Africa,
as well as provide further evidence on what the true potential is for fish-farming in South
Africa. This was done through a series of primary and secondary data collection methods
that allow for a thorough analysis of fish-farming in South Africa and the species involved.
The analysis revealed that the fish-farming sector and the cultivatable species in South
Africa are met with an array of opportunities and challenges. Overcoming these challenges
will open the doors to exploit the opportunities available. / AFRIKAANS OPSOMMING: Opkomende globale tendense weerspieël dat dit noodsaaklik is dat klem gelê moet word op
volhoubare ontwikkeling en dat dit van uitterste belang is om volhoubare voedsel
waardekettings te skep. Verskeie voedsel waardekettings raak verswak deur hul
afhanklikheid van eko-stelsels wat vernietig word. Verder, terwyl voedsel stelsels bedreig
word, is globale verbruik van voedsel besig om te verhoog. Dié raaisel lyk onvermydelik.
Mensdom se huidige voedselvoorraad metodes het aansienlik ontwikkel van dié van die
jagter-versamelaars, met die uitsondering van die visbedryf. Die huidige generasie mag die
laaste wees, wat die wyd verspreide praktyk van visvang beoefen, om daarvan te getuig.
Akwakultuur, in besonder vis-boerdery, het begin om potensiaal te wys as 'n volhoubare
bron in die vervaardiging van proteïen. Of dit in die Suid-Afrikaanse konteks gebruik kan
word, is 'n uitdaging wat geverifieer moet word.
Hierdie navorsing, wat aangebied word as twee tydskrifartikels, ondersoek die potensiaal vir
die ontwikkeling van vis-boerdery in Suid-Afrika, en beveel ook gepaste spesies aan.
Alhoewel daar sommige artikels is oor hoe vis-boerdery kan in pas in Suid-Afrika se soeke
na volhoubaarheid, is dit skaars te vinde. Die navorsing beoog om die literatuur basis van
vis-boerdery in Suid-Afrika op te skerp, en ter selfde tyd verdere bewys te gee oor die ware
potensiaal van vis-boerdery in Suid-Afrika. Dit was gedoen deur 'n reeks van primêre en
sekondêre data-insameling metodes wat voorsiening maak vir 'n deeglike ontleding van visboerdery
in Suid -Afrika en die spesies betrokke.
Die ontleding het getoon dat die vis-boerdery bedryf en die aankweek spesies in Suid-Afrika
verskeie geleenthede en uitdagings in die gesig staar. Oorwinning van hierdie uitdagings sal
dit moontlik maak om die beskikbare geleenthede te ontgin.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96760
Date04 1900
CreatorsMahieu, Alain
ContributorsBrent, Alan, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatix, 77 pages : colour illustrations, colour maps
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds