Return to search

A text-critical analysis of the Lamentations manuscripts from Qumran (3QLam, 4QLam, 5QLama and 5QLamb): establishing the content of an Old Testament book according to its textual witnesses among the Dead Sea scrolls

Thesis (DTh (Old and New Testament))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: This study takes as its point of departure the contributions of the Dead Sea scrolls to the
discipline of Old Testament textual criticism. It deals with a particular approach to this discipline
and its application to the four Lamentations manuscripts from Qumran (3QLam, 4QLam,
5QLam
a
and 5QLam
b
). The approach to Old Testament textual criticism followed in the study
treats the Qumran manuscripts of Lamentations, the Masoretic text and the ancient translations as
witnesses to the content of the book and not merely as witnesses to earlier forms of its Hebrew
wording. The unique readings in 3QLam, 4QLam, 5QLam
a
and 5QLam
b
and their difficult or
ambiguous readings are subjected to a comparative text-critical analysis. This analysis focuses
on how the variant readings in the Qumran manuscripts were created by scribes during the
process of copying. It therefore examines the influence that the scribal transmission exercised on
the wordings of the passages from Lamentations that are preserved in 3QLam, 4QLam, 5QLam
a
and 5QLam
b
The analysis also considers whether comparative philology and/or the ancient .
Greek, Syriac, Latin and Aramaic translations can shed light on the textual problems which the
Hebrew wordings of the Lamentations manuscripts from Qumran share with the Masoretic text.
The aims of this study are to establish, by means of this text-critical analysis, how the
Lamentations manuscripts from Qumran present the content of the book and thereby gain a better
understanding of these manuscripts as textual witnesses. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie neem die bydraes van die Dooie See rolle tot die dissipline van Ou Testament
tekstekritiek as uitgangspunt. Dit handel oor ’n bepaalde benadering tot die dissipline en die
toepassing daarvan op die vier Klaagliederemanuskripte wat by Qumran gevind is (3QLam,
4QLam, 5QLam
a
en 5QLam
b
). Die benadering tot Ou Testament tekstekritiek wat in die studie
toegepas word, hanteer die Qumranmanuskripte van Klaagliedere, die Masoretiese teks en die
antieke vertalings as getuies van die boek se inhoud en nie slegs as getuies van vroeëre vorms
van die boek se Hebreeuse bewoording nie. Die unieke lesings in 3QLam, 4QLam, 5QLam
a
en
5QLam
b
en die moeilike of dubbelsinnige lesings word onderwerp aan ’n vergelykende
tekstekritiese analise. Die analise fokus op die wyses waarop die wisselvorme in die manuskripte
geskep is gedurende die proses van kopiëring. Die analise ondersoek dus die invloed wat die
oorleweringsproses uitgeoefen het op die bewoording van die gedeeltes uit Klaagliedere wat in
3QLam, 4QLam, 5QLam
a
en 5QLam
b
behoue gebly het. Die analise stel ook vas tot hoe ’n mate
vergelykende filologie en/of antieke Griekse, Siriese, Latynse en Aramese vertalings lig kan
werp op die tekstuele probleme wat die Hebreeuse bewoording van die Klaagliederemanuskripte
van Qumran met die Masoretiese teks in gemeen het. Die doel van die studie is om deur middel
van ’n tekstekritiese analise vas te stel hoe die Klaagliederemanuskripte van Qumran die inhoud
van die boek weergee en sodoende ’n beter verstaan van hierdie manuskripte as teksgetuies te
bekom.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6713
Date03 1900
CreatorsKotzé, Gideon
ContributorsJonker, Louis, Cook, Johann, University of Stellenbosch. Faculty of Theology. Dept. of Old and New Testament.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format269 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0024 seconds