Return to search

Lewe en dood volgens die Johannesevangelie

M.A. / Die skrywer van hierdie evangelie stel die doel daarvan as om mense voor 'n keuse te plaas, 'n keuse vir of teen Jesus die Seun van God. My doel is dan om die evangelie meer verstaanbaar te maak deur te poog om die lewe waaroor dit in die evangelie gaan, te verklaar. Omdat die evangelie ook dien as 'n teologiese verklaring, sal ek ook probeer aandui wat die toelogie van die Johannesevangelie is. Oor die dood sal daar nie breedvoerig gehandel word nie, aangesien hierdie evangelie bekend staan as die evangelie van lewe.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:9602
Date05 September 2012
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0017 seconds