Return to search

Women and decision-making in the print media : a study to establish whether newspaper content has been transformed by employing more black women in decision-making positions

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates whether black women in senior management positions with
decision-making authority have had an impact on the newsrooms of the Cape Town
newspapers Die Burger, the supplement Jip, community newspaper MetroBurger, the
Cape Times, the Cape Argus, the Weekend Argus and the Southern Mail, one title of the
Cape Community Newspapers. Labour legislation promulgated in South Africa in 1994
means companies have to employ human resources equitably in keeping with the racial
demographics of each province. Given the historical background of the South African
media and the fact that it is almost 10 years after the first democratic elections in this
country, what new paths have black South African women journalists forged for new
journalists? This study focuses on the role of black women with regard to decisionmaking
at the aforementioned newspapers. During the course of this study, 5 of the 6
women respondents have resigned from their positions. Other findings are that the
editors generally have limited knowledge of the responsibilities of the women in this
study. The editors have also indicated that no changes have been made or will be made
to the job descriptions of the women, while the women have indicated that there have,
indeed, been changes to their job descriptions. These changes have related to editorial
and non-editorial responsibilities. While no training plans have been set out specifically
for the women respondents, most of them have indicated they wanted more training
opportunities. Most of the women respondents have indicated higher remuneration and
job satisfaction as being the main reasons for resigning. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie ondersoek die impak wat swart vroue in senior bestuursposisies met
besluitnemingsgesag gehad het op die nuuskantore van die volgende Kaapse koerante:
Die Burger, die Jip bylae, die MetroBurger gemeenskapskoerant, die Cape Times, die
Cape Argus, die Weekend Argus en die Southern Mail, een titel in die Cape Community
Newspapers-stal. Arbeidswetgewing wat in 1994 in Suid-Afrika gepromulgeer is,
beteken maatskappye moet menslike hulpbronne in diens neem op 'n regverdige basis
en in oorenstemming met die rasse-demografie van elke provinsie. Gegewe die
historiese agtergrond van die Suid-Afrikaanse media en die feit dat dit bykans 10 jaar is
ná die eerste demokratiese verkiesing, watter nuwe paaie het Suid-Afrikaanse vrouejoernaliste
gebaan vir nuwe joernaliste? Die studie fokus op die rol van swart vroue met
betrekking tot die besluitnemingsproses in die genoemde koerante. Gedurende die
studie het vyf van die ses respondente bedank. Ander bevindinge is dat redakteurs in
die algemeen 'n beperkte kennis het van die verantwoordelikhede van die vroue wat
deelgeneem het aan die studie. Die redakteurs het ook aangedui dat geen veranderings
gemaak is of gemaak gaan word aan die posbeskrywings van die vroue nie, terwyl die
vroue aangedui het dat daar wel veranderings aan hul posbeskrywings gemaak is.
Hierdie veranderings was verwant aan redaksionele en nie-redaksionele
verantwoordelikhede. Terwyl geen opleiding spesifiek uitgewys is vir respondente in
hierdie studie nie, het die meeste van hulle aangedui dat hulle meer
opleidingsgeleenthede sou wou hê. Die meeste respondente het ook aangedui dat die
hoofredes vir hul bedanking beter salarisse en werksbevredeging is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50230
Date04 1900
CreatorsEachells, Mandy Johlene
ContributorsRabe, Lizette, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Journalism.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatv, 62 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0072 seconds