Return to search

The identification of resilience in, and the development of a corresponding intervention programme for families with a parent living with major depressive disorder

Thesis (DPhil (Psychology))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: Major Depressive Disorder is a prevalent psychiatric illness that poses critical risk factors to
families. Risk factors associated with depression are widely researched, but limited South
African and international research exists with regard to family resilience factors and intervention
programmes associated with these high-risk families. The aim of the present study was to
address these limitations by (a) identifying and describing the qualities of resilience in families
in which a parent had been living with Major Depressive Disorder, (b) developing a family
intervention programme for parents to strengthen and enhance a quality of resilience and, finally,
following the intervention programme, (c) to evaluate the impact of the intervention programme
on the identified resilience quality. The research was divided into two phases in order to address
the above-mentioned, namely the descriptive phase (Phase 1) and the intervention phase (Phase
2). The results of the descriptive phase revealed various statistically significant correlations
between the independent variables and the dependent variable, namely family adaptation, as
measured by The Family Attachment Changeability Index 8 (FACI8) (McCubbin et al., 1996).
The strongest statistically significant correlation was found between family problem solving and
communication, and family adaptation. This steered the development of the intervention
programme, aiming it at enhancing family problem solving and communication as a family
resilience quality. An experimental design was used to evaluate the impact of the intervention
programme. Analysis 1 revealed a trend (not statistical significant on a 5% level), suggesting that
negative communication decreased over a three-month period after the intervention programme.
Analysis 2 supported this trend on a 5% level. The qualitative post-test data reveal that the
participants perceived the intervention programme in a very positive light, namely as a beneficial
and educational experience. Furthermore, the three-month follow-up assessment showed that the
majority (81%) of the participants indicated that the intervention programme impacted positively
on their family’s communication. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Major Depressiewe Steuring is ‘n bekende psigiatriese siekte wat gesinne met kritiese
risikofaktore uitdaag. Hierdie risikofaktore is wyd nagevors, maar beperkte Suid-Afrikaanse en
internasionale navorsing bestaan met betrekking tot gesinsveerkragtigheidsfaktore en gepaste
intervensieprogramme wat met hierdie hoë risiko gesinne geassosieer word. Die doel van die
huidige studie was om hierdie beperkings aan te spreek, deur (a) veerkragtigheidsfaktore te
identifiseer en te beskryf in gesinne waar ‘n ouer met Major Depressiewe Versteuring leef, (b)
om ‘n gesinsintervensieprogram vir ouers te ontwikkel wat ‘n spesifieke veerkragtigheidsfaktor
kan versterk en ontwikkel, en (c) om die impak van die intervensieprogram op die
geïdentifiseerde veerkragtigheidsfaktor te evalueer. Die navorsing is in twee fases verdeel,
naamlik die beskrywende fase (Fase 1) en die intervensie fase (Fase 2) om bogenoemde aan te
spreek. Die resultate van die beskrywende fase het verskeie statisties beduidend korrelasies
getoon tussen die onafhanklike veranderlikes en afhanklike veranderlike, naamlik familie
aanpasbaarheid, wat deur The Family Attachment Changeability Index 8 (FACI8) gemeet is
(McCubbin et al., 1996). Die sterkste statisties beduidende korrelasie was tussen gesin
probleemoplossing en kommunikasie en gesin aanpasbaarheid. Hierdie verhouding het die
ontwikkeling van die intervensieprogram bepaal wat ten doel gehad het om gesin
probleemoplossing en kommunikasie as ‘n gesinsveerkragtiheidskwaliteit te ontwikkel. ‘n
Eksperimentele ontwerp is gebruik om die impak van die intervensieprogram te evalueer.
Analise 1 het ‘n tendens (nie statisties beduidend op ‘n 5 % vlak) uitgelig wat daarop dui dat
negatiewe kommunikasie verminder het oor ‘n periode van drie maande na die
intervensieprogram. Analise 2 het hierdie tendens ondersteun op ‘n 5% vlak. Die kwalitatiewe
na-toets data het aangedui dat die deelnemers die intervensieprogram in ‘n baie positiewe lig
ervaar het en as voordelig en opvoedkundig beskou het. Die drie-maande opvolgassessering het
ook aangedui dat die meerderheid (81%) van die deelnemers gevind het dat die
intervensieprogram ‘n positiewe impak op hulle gesinskommunikasie gehad het.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/1278
Date12 1900
CreatorsBester, Carin
ContributorsGreeff, A.P., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0023 seconds