Return to search

Didaktiese riglyne vir die afstandsonderrig van ouditkunde as deel van die professionele opleiding van rekenmeesters en ouditeure

Text in Afrikaans / Die doel met hierdie studie was om didaktiese riglyne te formuleer
waarvolgens die afstandsonderrig van ouditkunde, as deeldissipline in die
opleiding van rekenmeesters en ouditeure, beplan, uitgevoer en deurlopend
geevalueer kan word. Sodanige riglyne kan dien as rigtingwysers vir die
verdere ontwikkeling van geskikte afstandsonderrigstrategiee.
Ten aanvang is die leerinhoud van die ouditkunde vakgebied ontleed en
afgebaken. Daarna is 'n didakties-gefundeerde onderrigmodel beskryf en
op die ouditkunde vakinhoud, afstandsleerders en dosente toegepas.
Hieruit is riglyne geformuleer wat gevolg kan word vir die wetenskaplike
beplanning, uitvoering en evaluering van ouditkunde afstandsonderrig.
Uit 'n evaluering van die huidige afstandsonderrigstrategiee vir
ouditkunde aan Unisa het dit gebly~ dat sekere leemtes bestaan. Ten
slotte is daar op grond van die didaktiese riglyne voorstelle gemaak om
hierdie leemtes te oorbrug en is verskeie onderwerpe vir verdere
navorsing ook geidentifiseer. / The aim of this study was to formulate didactic guidelines according to
which the distance teaching of auditing, as part-discipline in the
training of accountants and auditors, can be p 1 an ned, imp 1 emented and
continually evaluated. These didactic guidelines can serve as guidelines
for the further development of suitable distance education strategies.
First, the auditing syllabus was analysed and delineated. Next, a
didactically founded instructional model was described and applied to the
subject matter of auditing, distance students and tutors. From this,
guidelines were formulated which can be followed to scientifically plan,
implement and evaluate the distance teaching of auditing.
An evaluation of the existing distance teaching strategies for auditing
at Unisa indicated that certain shortcomings exist. Finally,
recommendations based upon the didactic guidelines were made to overcome
the shortcomings.
identified. / Auditing / M. Com. (Auditing)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16192
Date11 1900
CreatorsTheron, Hans Jacob
ContributorsVorster, H. J. S., Barnard, J. J. (John James), 1957-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xvi, 217 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds