Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: We live in a time of unprecedented wealth and ease, taking airplanes to exotic locales and enjoying
a variety of foods from across the globe. Significant improvements in healthcare have
increased life expectancy to three times that of Ancient Egypt, once considered the most advanced
civilization of its time. Yet despite these advances, millions of children continue to suffer.
Ninety-nine percent of the millions of child deaths before the age of five each year are preventable
through low cost treatments. Poor children who live past age five usually experience a
lifetime of intellectual, physical, and emotional setbacks because of their disadvantaged circumstances.
What, if anything, is to be done?
This dissertation argues we have strong moral obligations to help children by providing a substantive
equality of opportunity so that any differences in socioeconomic or life circumstance
result from individual choice, not poor moral luck. These obligations are grounded in the common
morality, arise from cosmopolitan applications of beneficence, and include the provision of
nutritious food, safe drinking water, adequate sanitation, shelter, certain levels of healthcare and
education, and love and guidance. Although the task before us is large, it is not impossible and
thus incumbent upon us to fulfill it. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ons lewe in ‘n tyd van ongekende rykdom en gemak, waar ons vlieg na eksotiese bestemmings
en ‘n verskeidenheid van kos en ontspanning van regoor die wêreld geniet. Groot verbeterings in
mediese sorg het ons lewensverwagting opgestoot tot drie keer die van Antieke Egipte, wat eens
op ‘n tyd beskou is as die mees gevorderde samelewing op aarde. Ten spyte van hierdie vooruitgang
is daar steeds miljoene kinders wat hulself in ellendige toestande bevind. Nege-en-negentig
persent van die kinders onder vyf jaar oud wat jaarliks sterf kon gered word deur laekoste mediese
sorg. Arm kinders wat wel langer as ouderdom vyf leef, ervaar gewoonlik ‘n leeftyd van
intellektuele, fisiese en emosionele terugslae as gevolg van hulle benadeelde omstandighede. Wat,
indien enigiets, kan gedoen word?
Hierdie proefskrif argumenteer dat ons ‘n sterk morele plig het om kinders te help deur substantiewe
gelykheid van geleenthede te skep sodat verskille in sosio-ekonomiese of
lewensomstandighede die resultaat sal wees van individuele keuses, en nie morele geluk nie.
Hierdie pligte word begrond deur ons gemeenskaplike moraliteit, spruit voort uit ‘n kosmopolitaanse
toepassing van goedwilligheid (‘beneficence’), en sluit die voorsiening van veilige
drinkwater, voldoende sanitasie, skuiling, sekere vlakke van mediese sorg en opvoeding, en liefde
en voorligting in. Alhoewel die taak wat wat voor ons staan ‘n groot een is, is dit nie onmoontlik
nie en dus is dit ons plig om dit te vervul.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71680 |
Date | 12 1900 |
Creators | Hayes, Kelli A. |
Contributors | Van Niekerk, Anton A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Philosophy. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 349 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds