Return to search

Uhlahlelo-mhlahlandlela lwemibhalo yegeneri yezepolitiki ephephandabeni lesiZulu

In-depth analysis of genre-texts of political articles in newspapers. / In-depth analysis of genre-texts of political articles in newspapers. / Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study is to do an in-depth analysis of genre-texts of political articles in
newspapers. The genre theoretical approach is employed as framework for analysing the
linguistic, rhetorical and discourse properties of isiZulu texts, giving a demonstration of a
more general theory of genre analysis in writing, advanced by different writers. The genrebased
approach to literacy and language teachingwas explored. A general overview was
given of genre in folklore, genre in linguistics, genre in rhetoric and general description of
genres was provided.
The parameters of writing, that is the "who writes, what, to whom, where, when, why and
how", were utilised in each text under investigation. These parameters were used to
assess the communicative writing competence of the author of each text. Aspects of the
text analysis such as information structuring, topic structuring, coherence and cohesion,
cognitive move structure and structural description have been employed.
This study presents the findings of the analysis of the lIanga newspaper texts by
describing the critical analysis of textlinguistic aspects through the examination of genre
text and outcomes-based language teaching in Curriculum 2005. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om 'n in-diepte analise te maak van genre tekste van
koerantartikels in isiZulu wat handeloor politieke aangeleenthede. Die genre-teoretiese
benadering is gebruik as raamwerk vir die analise van die taalkundige, retoriese en
diskoerseienskappe van isiZulu tekste, en te demonstreer hoe, vir die doeleindes van
teksanalise, 'n meer algemene teorie van genre analise in skryfwerk gebruik kan word. Die
genre-benadering tot geletterdheid en taalonderrig is eerstens ondersoek. 'n Algemene
oorsig is gegee van genre in folklore, genre in die taalkunde, genre in retoriek en 'n
beskrywing van die kenmerke van genres is gedoen.
Die parameters van skryf, naamlik wie skryf wat aan wie, waar, waarom, en hoe, is gebruik
om elke koerantartikel te ondersoek. Hierdie parameters is aangewend om die
kommunikatiewe skryfvaardigheid van die skrywer van elke teks te assesseer. Aspekte
van teksanalise, naamlik inligtingstrukturering, onderwerpstrukturering, koherensie en
kohesie, kognitiewe skuifstruktuur en strukturele beskrywing is aangewend in die analise
van die tekste.
Die studie bied die bevindinge van die analise van die lIanga koerantartikels in isiZulu deur
die kritiese analise te beskryf van tekslinguistiese aspekte met verwysing na genre-tekste
en uitkoms-gebaseerde taalonderrig in Kurrikulum 2005.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53703
Date12 1900
CreatorsNtshalintshali, Dlezakhe Simon
ContributorsVisser, M. W., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageZulu
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format109 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds