Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: South Africa's education and training policy legislates that in order to be formally
accredited all South African education and training programmes should be outcomesbased.
The design and implementation of outcomes-based programmes can be a
complex process and there are few exemplars. This study examines the design and
implementation of the Ready for Business programme. The Ready for Business
programme was designed to assist Grade 11 and Grade 12 learners from disadvantaged
backgrounds to gain the necessary knowledge, skills and values to succeed in higher
education business studies. The programme was piloted by the Siyabona Education Trust
as a Delta Foundation project from 1997-2000.
This study outlines the move towards outcomes-based education within a South African
context. It specifically focuses on Spady's (1994) theory of transformational outcomesbased
education and how this can be translated into practice within a South African
education and training context. This study applies a programme evaluation approach
within a constructivist-interpretive paradigm to assess the effectiveness of the design of
the Ready for Business programme and its implementation by the Siyabona Education
Trust. Essentially, the evaluation follows the principles of fourth generation evaluation.
Data is gathered from the programme stakeholders through individual interviews, group
interviews and questionnaires. A final group interview with stakeholders provides the
foundation for further refinement of the programme. The researcher makes
recommendations for improvement of the design and implementation of the programme
based on the findings of the study. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid Afrika se onderwys- en opleidingsbeleid vereis dat aile onderwys- en opleidings
programme uitkomsgebaseerd moet wees ten einde formeel geakkrediteer te word. Die
ontwerp en implementering van uitkomsgebaseerde programme kan 'n komplekse proses
wees. Daar bestaan egter min nasionale modelle. Die Ready for Business model is
on twerp om Graad 11 en Graad 12 Ieerders, van voorhen agtergeblewe gemeenskappe te
ondersteen om hulle in staat te stel om die nodige kennis, vaardighede en waarders aan te
leer ten einde suksesvol te wees in hcer onderwys besigheidstudies. Hierdie model is
tussen 1997 en 2000 geloods deur die Siyabona Education Trust as deel van 'n projek van
die Delta Stigting.
Hierdie studie skets die beweging tot uitkomsgebaseerde onderwys binne 'n Suid
Afrikaanse konteks. Dit fokus spesifiek op Spady (1994) se teorie van transfonnatoriese
uitkomsgebaseerde onderwys en hoe dit geimplernenteer kan word binne die Suid
Afrikaanse onderwys- en opleidingsbeleid. Die studie pas 'n evalueringsprogram binne
'n konstruktivistiese paradigma toe om die effektiwiteit van die Ready for Business
program en die implementering daarvan te bepaal soos geloods deur die Siyabona
Education Trust. Die evaluering geskied primer volgens die beginsels en vierde
generasie evaluering. Data is bekom deur beide individuele en groeponderhoude, asook
deur vraelyste. 'n Finale groeponderhoud met die rolspelers le 'n verdere verfyning van
die program ten grondslag. Gebaseer op die bevindinge van die studie, maak die
navorser gevolglik voorstelle vir die verbetering van die ontwerp en implementering van
die program.
IV
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52103 |
Date | 12 1900 |
Creators | Westraad, Susan Fiona |
Contributors | Bitzer, E. M., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies . |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 204 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0777 seconds