Return to search

Die (re)konstruksie van stories : van sindroom tot self

(MEdPsych)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Stories let the world go round!
In this study I try to tell a story, to weave the voices from the inside with those from
the outside. It's my story, Lize's story, our story and the story of us all, our culture
and our society - little patches of that.
I try to explain narrative speech - inquiry, curiosity, purpose, inspiration and my
commitment to the study. I explore stories about Down Syndrome and inclusive
education. I try to follow the path of my own experience in the landscapes of
narrative philosophy, inquiry and therapy.
I tel! the story of my and Lize's shared experience during our work in therapy, I reflect
on the process of this study as a self-story and the therapeutic outcome(s), the
opening of more choices and possibilities and beyond: A journey. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Stories laat die wêreld draai!
In hierdie studie probeer ek 'n storie vertel, weef ek die binnestemme met die
buitestemme saam. Dit is my storie, Lize se storie, ons storie saam, ons almal se
storie en die storie van ons kultuur en samelewing of liewer kolletjies daarvan.
Ek poog om narratiewe navorsing - ondersoek, belangstelling, doel, inspirasie en my
verbintenis daartoe te verduidelik. Ek verken stories oor Downsindroom en
inklusiewe onderwys. Ek volg die pad van my eie ervaring in die landskap van
narratiewe ondersoek, uitgangspunte en terapie.
Ek vertelook fragmente van my en Lize se gedeelde ervaring tydens ons saamwees
in terapie. Ek reflekteer op die proses van die studie as selfstorie en die terapeutiese
uitkoms(te)/ontdekking van meer keuses, moontlikhede en verder: 'n Pelgrimstog.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49924
Date04 1900
CreatorsPrinsloo, Martha Maria Elizabeth
ContributorsLe Grange, Lesley., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format107 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0143 seconds