Return to search

Identity and representation on the internet

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates the ways in which identity is established and
represented on the Internet. Through detailed case studies of different
Internet sites, I examine the changing parameters of these concepts, and
indeed of our concept of 'reality' itself. I then undertake a detailed
reading of a number of films that represent the Internet as an integral part
of their narrative. I make use, but also critique, postmodern
understandings of identity and representation. Existing postmodern
theories of identity and representation cannot fully account for the way
Internet identity functions and the Internet interacts with other media and
offline life. New analyses are required to explain the interactions between
these concepts. This thesis uses the constructs of presence, performance,
the body, and narrative to describe the way in which identity and
representation function online, are represented in film and influence
offline life. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskou die maniere waarop identiteit op die internet
gevestig en oorgedra word. Ek ondersoek die veranderende parameters
van hierdie konsepte deur uitgebreide gevallestudies van verskillende
internetruimtes te doen, en bekyk ook ons opvatting van die werklikheid
self. Voorts doen ek 'n deurtastende ondersoek na 'n aantal films wat die
internet as 'n integrale rolspeler in die narratief voorstel. Ek maak
gebruik van, maar beoordelook, postmodernistiese beskouings van
identiteit en oordrag. Die bestaande postmodernistiese teorieë oor
identiteit en oordrag kan nie volledig rekenskap gee van die wyse waarop
die internet-identiteit funksioneer of hoe die internet op ander media en
aftydse middele reageer nie. Nuwe ondersoeke is nodig om die
wisselwerking tussen hierdie konsepte te verduidelik. Hierdie tesis
gebruik die begrippe van aanwesigheid, optrede, hoofinhoud en narratief
om die wyse waarop indentiteit en oordrag intyds funksioneer, in film
oorgedra word en aftydse middele beïnvloed, te beskryf.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52301
Date12 1900
CreatorsBrendel, Claudia
ContributorsNuttall, S., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of English.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format152 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0033 seconds