Return to search

An exploration of the barriers (socio-cultural) to successful implementation of PMTCT in Eastern Cape

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This research provides some insight into some of the socio-cultural barriers
hindering the implementation of MTCT programmes in Eastern Cape. In most
parts of the world today, HIV infection is increasing faster among women more
than men. The resulting infection of women is that many babies born to HIV
mother become automatically infected.
Mother-to-Child transmission (MTCT) of HIV is most significant source of HIV
infection in children. Of the estimated 36 million people living with HIV/AIDS, 1.4
million are children (UNAIDS, 2002).
The devastating effect of MTCT, prompted the South African government to
initiate an urgent programme. In 2000, the SA government set up 18 pilot sites,
including 2 sites in Eastern-Cape; the East London Complex, to curb children
HIV infection.
However, four years after the inception of the programme its success still
depends largely on many factors, one of which is the socio-cultural barrier. This
research therefore set out to explore some aspect of these socio-cultural barriers
that is hindering the PMTCT programme in Eastern Cape. The research report
consists of five chapters.
Chapter 1. Deals with the introduction into the topic.
Chapter 2. Summarises the literature on PMTCT associated with the research,
as well as risk factors associated with PMTCT and possible interventions that
were identified in various literature that attempts to reduce MTCT.
Chapter 3. Focus on the research methodology. It explains the study design, the
research aim and objectives, the study population and data analysis resulting
from the research.
Chapter 4. The results of the research findings is discussed in-dept in this
chapter. An overarching theme of high level of societal stigma emerged as the
key socio-cultural barrier.
Chapter 5. This chapter discusses the identified socio-cultural barrier as well as
possible recommendations as to how to address some of these barriers and also
suggestion for further research. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing bied ‘n mate van insig tot sommige van die sosiokulturele
beperkinge wat die implementering van sogenaamde MTCT-programme in die
Ooskaap kortwiek. In die meeste wêrelddele styg die voorkoms van die HIV-virus
onder vroue tans vinniger as onder mans. Die resultaat daarvan is dat die babas
van geïnfekteerde vroue outomaties ook geïnfekteer word.
Moeder-tot-kind-oordrag MTKO (Mother-to-child transmission –MTCT) van MIV
is die hoofsaaklike bron van infeksie in kinders. Van die geskatte 36 miljoen
mense wat tans met MIV/VIGS lewe, is 1, 4 miljoen kinders (UNAIDS, 2002).
Die vernietigende effek van MTKO het die Suidafrikaanse regering daartoe
genoop om ‘n dringende program van stapel te stuur. Gedurende die jaar 2000,
het die SA regering beslag gegee aan 18 loodsterreine, waarvan 2 in die
Ooskaap-Oos-Londen-kompleks, om MIV-infeksies onder kinders te begin
beperk.
Vier jaar na die aanvang van die program, egter, is die sukses daarvan steeds
afhanklik van ‘n veeltal faktore, een waarvan die sosio-kulturele grens is. Om
hierdie rede was hierdie navorsing daarop ingestel om sommige aspekte van
hierdie sosio-kulturele grense wat die VMTKO-programme (Voorkomig van
MTKO) in die Ooskaap bemoeilik, van nader te ondersoek. Die
navorsingsverslag bestaan uit vyf hoofstukke.
Hoofstuk 1. Handel oor die inleiding tot die onderwerp.
Hoofstuk 2. Som die bestaande literatuur oor VMTKO op sover dit op die
navorsing van toepassing is; insluitende risikofaktore wat met VMTKO
geassosieer word asook moontlike intervensies met die oog op pogings om
MTKO te verlaag, soos geïdentifiseer in verskeie bronne in die literatuur.
Hoofstuk 3. Fokus op die navorsings metodologie. Dit verduidelik die
ontwerpbeginsels van die studie, die navorsingsdoelstellings en oogmerke, die
teikengroep van die studie en die data-analise voortspruitend uit die navorsing.
Hoofstuk 4. Die navorsingsresultate word hierin in diepte bespreek. ‘n
Oorheersende tema van stigma binne gemeenskapsverband tree as sentrale
sosiokulturele grens na vore.
Hoofstuk 5. Die geïdentifiseerde sosiokulturele grense word bespreek en
moontlike aanbevelings gemaak ten opsigte van hoe sulke grense aangespreek
kan word, asook voorstelle vir verdere navorsing.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50264
Date04 1900
CreatorsMarutle, Lillian Dipuo
ContributorsDu Toit, J. B., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Science. Dept. of Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format79 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0043 seconds