Return to search

The perceptions of learners and educators at Malibu High School on the provision of condoms to schools

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: In the light of the roll-out of the national combined school-health program which will include the availability of condoms to learners, this study was undertaken to determine what the perceptions of learners and educators are regarding the provision of condoms to learners at Malibu High School in Eerste River, Cape Town as a prevention strategy. The learners’ knowledge levels on HIV and AIDS were also tested. Questionnaires were handed out to learners as well as Life Orientation educators.
The findings of the study revealed that the learners’ knowledge levels on HIV and AIDS are reasonably high and that parents are more involved as originally perceived to be. Learners seem to think that the provision of condoms by schools is a good idea. The educators’ views differ. The educators feel that the knowledge levels are low and that there is no visible parental or community involvement regarding HIV and AIDS. They see this as separate to their function. Educators are unanimous in their response that the provision of condoms by schools is not a good idea at all. They feel that it would send out the wrong message to learners.
From the study, it became apparent that the Education department still needs to do a lot to get schools on board for the roll-out of the school-health program. A lot needs to be done regarding the training of and support to the educators. A few recommendations are listed in order for the school to effectively address the HIV and AIDS issues at the school in order to reduce its impact. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toekomstige uitrol van die nasionale gekombineerde skole-gesondheidsprogram sluit die verskaffing van kondome aan leerders in. Hierdie studie was dus hiervolgens onderneem om juis uit te vind wat die persepsies van leerders sowel as die opvoeders van Malibu Hoërskool in Eersterivier, Kaapstad is rakende die verskaffing van kondome aan leerders. Die leerders se kennisvlakke rakende MIV en VIGS was ook getoets. Vraelyste was uitgehandig aan beide die leerders en die Lewensoriëntering-opvoeders.
Die bevindinge van die studie weerspiëel egter dat die kennisvlakke van leerders taamlik hoog is en dat ouers eitlik meer betrokke is as wat aanvanklik waargeneem was. Leerders is van mening dat die voorsiening van kondome aan hulle deur skole eintlik ‘n goeie idée is. Die opvoeders se menings verskil egter. Die opvoeders is van mening dat die leerders se kennisvlakke laag is en dat daar egter geen sigbare ouer- en gemeenskapsbetrokkenheid bestaan nie. Opvoeders sien hierdie as apart van hul opvoedingsfunksie. Opvoeders voel dat die verskaffing van kondome aan leerders by skole nie ‘n goeie idée is nie. Volgens hulle sal dit egter die verkeerde boodskap aan leerders deurgee.
Volgens die bevindinge van die studie is dit dus baie duidelik dat die Onderwysdepartement nóg baie moet doen om skole aan boord te kry rakende die uitrol van die skole-gesondheidsprogram. Baie moet gedoen word rakende die opleiding van en ondersteuning aan opvoeders in hierdie verband. ‘n Paar aanbevelings word voorgelê om die skool in staat te stel om die MIV en VIGS-kwessies effektief aan te spreek om sodoende die impak daarvan by die skool te verminder.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/79926
Date03 1900
CreatorsFrans, Ruby
ContributorsThomson, Elza, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds