Return to search

Mathematical modelling of HIV/AIDS transmission under treatment structured by age of infection

Thesis (MSc (Mathematical Sciences))--University of Stellenbosch, 2011. / Includes bibliography. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis takes into account the different levels of infectiousness of the human immunodeficiency
virus (HIV) infected individuals throughout their period of infection. Infectiousness
depends on the time since infection. It is high shortly after the infection occurs and
then much lower for several years, and thereafter a higher plateau is reached before the acquired
immunodeficiency syndrome (AIDS) phase sets in. In line with this, we formulated
a mathematical model which is structured according to the age of infection. To understand
the dynamics of the disease, we first discuss and analyse a simple model in which the age
of infection is not considered, but progression of the HIV-AIDS transmission is taken into
consideration by introducing three stages of infection. Analysis of these models tells us
that the disease can be eradicated from the population only if on average one infected
individual infects less than one person in his or her infectious period, otherwise the disease
persists. To investigate the reduction of the number of infections caused by a single infectious
individual to less than one, we introduce different treatment strategies for a model
which depends on the age of infection, and we analyse it numerically. Current strategies
amount to introducing treatment only at a late stage of infection when the infected individual
has already lived through most of the infectious period. From our numerical results,
this strategy does not result in eradication of the disease, even though it does reduce the
burden for the individual. To eradicate the disease from the population, everyone would
need to be HIV tested regularly and undergo immediate treatment if found positive. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis hou rekening met die verskillende aansteeklikheidsvlakke van die menslike
immuniteitsgebreksvirus (MIV) deur besmette individue gedurende hulle aansteeklikheidstydperk.
Die graad van aansteeklikheid hang af van die tydperk sedert infeksie. Dit is
hoog kort nadat die infeksie plaasvind en daarna heelwat laer vir etlike jare, en dan volg
n hoer plato voordat uiteindelik die Verworwe-Immuniteitsgebreksindroom (VIGS) fase
intree. In ooreenstemming hiermee, formuleer ons n wiskundige model van MIV-VIGSoordrag
met n struktureer waarin die tydperk sedert infeksie bevat is. Om die dinamika
van die siekte te verstaan, bespreek en analiseer ons eers n eenvoudige model sonder inagneming
van die tydperk sedert infeksie, terwyl die progressie van MIV-VIGS-oordrag egter
wel in ag geneem word deur die beskouing van drie stadiums van infeksie. Analise van die
modelle wys dat die siekte in die bevolking slegs uitgeroei kan word as elke besmette mens
gemiddeld minder as een ander individu aansteek gedurende die tydperk waarin hy of sy
self besmet is, anders sal die siekte voortduur. Vir die ondersoek oor hoe om die aantal
infeksies per besmette individu tot onder die waarde van een te verlaag, beskou ons verskeie
behandelingsstrategiee binne die model, wat afhang van die tydperk sedert infeksie, en ondersoek
hulle numeries. Die huidige behandelingstrategiee kom neer op behandeling slegs
gedurende die laat sta- dium van infeksie, wanneer die besmette individu reeds die grootste
deel van die aansteeklikheidsperiode deurleef het. Ons numeriese resultate toon dat hierdie
strategie nie lei tot uitroeiing van die siekte nie, alhoewel dit wel die las van die siekte vir
die individu verminder. Om die siekte binne die bevolking uit te roei, sou elkeen gereeld
vir MIV getoets moes word en indien positief gevind, dadelik met behandeling moes begin.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6628
Date03 1900
CreatorsEjigu, Amsalework Ayele
ContributorsOuhinou, Aziz, Hahne, Fritz, University of Stellenbosch. Faculty of Science. Dept. of Mathematical Sciences.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format84 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0021 seconds