Thesis (M.Mus.)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Arnold van Wyk's monumental Night Music is regarded as one of the most
important and original South African piano compositions. Night Music offers a
legion of untapped timbre possibilities and certainly lends itself to the
embodiment of the more expressive and versatile medium of the symphony
orchestra. The orchestration of Night Music is an attempt to establish a version
which, through utilizing a different medium of presentation, will elucidate Van
Wyk's masterpiece and make it more accessible; not as a replacement of the
original, but as an enhancement. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Arnold van Wyk se monumentale Nagmusiek word as een van die belangrikste
en oorspronklikste Suid-Afrikaanse klavierkomposisies beskou. Nagmusiek bied
'n legio onontginde timbremoontlikhede en leen hom dus beslis tot die
vergestalting daarvan in die meer uitdrukkingsvolle en veelsydige medium van
die simfonie-orkes. Die orkestrasie van Nagmusiek is 'n poging om 'n weergawe
daar te stel wat by wyse van 'n ander uitbeeldingsmedium Van Wyk se
meesterstuk toelig en meer toeganklik maak, nie as plaasvervanger van die
oorspronklike nie, maar as verlengstuk daarvan.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19588 |
Date | 03 1900 |
Creators | Claassen, Hanrich |
Contributors | Roosenschoon, Hans, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | leaves (various pagings) : ill., music |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0027 seconds