Return to search

The effect of mental training on the performance of young male gymnasts

Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This study examined the effect of a mental training program on the performance of eight-tonine-
year-old male gymnasts in the acquisition and execution of a newly learned gymnastic
element, namely the headspring. Twenty-five gymnasts, all with one-year experience in
gymnastics, were tested on the four prerequisite elements for the headspring. The selected
group was randomly assigned to an experimental and a control group respectively. The
experimental group received six weekly mental training interventions, consisting of an
adapted progressive relaxation approach with deepening techniques and imagery. In addition
to the mental training interventions the experimental group took part in the weekly physical
training program. The control group only received the physical training. The gymnasts were
evaluated on a daily basis to monitor their progress. The headspring was evaluated by means
of a post-intervention testing. A pre- and post-intervention interview was also conducted with
all the gymnasts to determine qualitatively whether the mental training influenced the
gymnasts' physical symptoms, cognitions and emotions during a competition situation. Interjudge
reliability coefficients were also calculated for the pre- and posttests in order to
establish to what degree the judges evaluated the elements uniformly.
The results of the daily-progression testing indicated that the control group performed
significantly better than the experimental group on one occasion, namely the session before
the first mental training session was introduced to the experimental group. The experimental
group, however, performed significantly better than the control group on two occasions just
before and just after the third mental training session. The results of the post-intervention
testing indicated that the experimental group did not perform significantly better than the
control group during the execution of the headspring. The experimental group did, however,
show a clear non-significant tendency to perform better than the control group during the
daily-progression testing and the post-intervention testing. The pre- and post-intervention
interviews indicated that the control group, in comparison with the experimental group,
reported the same number of positive physical symptoms, cognitions and emotions before and
after the experiment. The experimental group reported fewer positive physical symptoms
during a competition situation, but more thoughts about the correct execution of the
headspring and more positive emotions during competitions were reported after the
experiment. The inter-judge reliability coefficients indicated that the judges evaluated the
elements in the pretest more uniformly. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Met hierdie studie is gepoog om vas te stel watter effek 'n sielkundige inoefeningsprogram
met die aanleer en uitvoering van 'n nuutaangeleerde gimnastiekelement, naamlik die kopwip,
op agt- tot nege-jarige seunsgimnaste gehad het. Vyf en twingtig gimnaste, wat almal een
jaar gimnastiekondervinding het, is getoets met betrekking tot die vier voorvereistes van die
kopwip. Die geselekteerde groep is ewekansig ingedeel in 'n eksperimentele en
kontrolegroep onderskeidelik. Die eksperimentele groep het ses weeklike sielkundige
inoefeningsessies gehad, bestaande uit 'n gewysigde progressiewe ontspanningsbenadering
met verdiepingstegnieke en visualisering. Benewens die sielkundige inoefeningsprogram is
hulle weekliks aan die fisiese afrigtingsprogram blootgestel. Die kontrolegroep het slegs die
fisiese afrigtingsprogram ontvang. Al die subjekte is op 'n daaglikse basis geëvalueer om hul
stapsgewyse vordering te monitor. Die kopwip as geheel is deur middel van 'n natoets
geëvalueer. 'n Voor- en na-onderhoud is met elke gimnas gevoer om kwalitatief vas te stelof
die eksperiment 'n verandering m die gimnaste se rapportering van fisiese simptome,
kognisies en emosies tydens 'n kompetisie teweeggebring het. lnterbeoordelaarbetroubaarheidskoeffisiënte
is bereken vir beide die voor- en natoets om te bepaal tot watter
mate die drie beoordelaars se punte ooreengestem het.
Die resultate van die daaglikse evaluering toon dat die kontrolegroep tydens een
toetsgeleentheid, naamlik die sessie voor die eerste sielkundige inoefeningsessie op die
eksperimentele groep toegepas is, beduidend beter as die eksperimentele groep gevaar het.
Die eksprimentele groep het egter by twee toetsgeleenthede, naamlik dié net voor en net na
die derde sielkundige inoefeningsessie beduidend beter as die kontrolegroep gevaar. Die
resultate van die natoets toon dat die eksperimentele groep nie beduidend beter as die
kontrolegroep tydens die uitvoering van die kopwip as geheel gevaar het nie. Die
eksperimentele groep het 'n nie-beduidende tendens getoon om beter te presteer tydens die
daaglikse evaluering en tydens die natoets. Die voor- en na-onderhoude het getoon dat die
kontrolegroep, in vergelyking met die eksperimentele groep, dieselfde hoeveelheid positiewe
fisiese simptome, kognisies en emosies na die eksperiment gerapporteer het. Die
eksperimentele groep het minder positiewe, fisiese simptome na afloop van die eksperiment
gerapporteer, maar verbreding van hul kognisies rakende die korrekte uitvoering van die
kopwip en die toon van meer positiewe emosies tydens kompetisies is na afloop van die
ondersoek gerapporteer. Die interbeoordelaar-betroubaarheidskoeffisiënte het getoon dat die
beoordelaars meer eenvormig tydens die voortoets beoordeel het.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52518
Date12 1900
CreatorsSmith, Hendrik Johannes
ContributorsDe Vos, H. M., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format123 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0102 seconds